Dra vrug soos Jesus vrug gedra het


Hy vra nie van ons wat Hy self nie die voorbeeld van was nie.

“As ons die gebooie van God gehoorsaam, weet ons daaraan dat ons Hom ken. Iemand wat sê: “Ek ken Hom,” maar nie sy gebooie gehoorsaam nie, is 'n leuenaar, en die waarheid is nie in hom nie. Wie sy woord egter gehoorsaam – in hom het die liefde van God werklik sy doel volkome bereik. Hieraan weet ons dat ons in Hom is.
Wie beweer dat hy in Hom bly, behoort self ook te lewe soos Jesus gelewe het.”
1 JOHANNES 2:3‭-‬6 AFR83

Jesus was uit liefde vir die Vader en vir ons gehoorsaam tot in die dood.

Comments

Popular posts from this blog

Hoe donker is dit regtig, dalk stikdonker?

Daar is hoop en dan is daar HOOP...

“EK HET NOU GENOEG GEHAD, HERE,”