Wees op jou hoede op sulke plekke
"We confuse the pressence and goodness off God with the absence of problems"
Na aanleiding van 'n preek wat ek van Steven Furtick geluister het op You Tube kon ek nie anders as om sy boodskap te deel nie. Ek gaan dus deurgaans van Sy boodskap hier aanhaal. In 'n tyd soos hierdie is dit nodig dat die kinders van God dit moet hoor.
Are we gonna view our live trouht faith or fear?
Satan val ons so aan sodat ons ons hoop op die Here sal verloor, hy wil ons in depressie hou, as hy ons nie kan bykom val hy ons geliefdes aan, ons verhoudings…alles om ons te breek…"to bring us down"
2King 6:8
"Now the heart of the king of Aram (Syria) was enraged over this thing. He called his servants and said to them, “Will you not tell me which of us is helping the king of Israel?” One of his servants said, “None [of us is helping him], my Lord, O king; but Elisha, the prophet WHO IS IN Israel, tells the king of Israel the words that you speak in your bedroom.”
2 Kings 6:11-12 AMP
“So the king of Israel checked on the place indicated by the man of God. TIME AND AGAIN Elisha WARNED the king, SO THAT HE WAS ON HIS GUARD in such places.”
2 Kings 6:10 NIV
Hy was op sy hoede op sulke plekke elke keer
“Daarom het die koning van Israel na die plek gestuur waarvan die man van God met hom gespreek en waarvoor hy hom GEWAARSKU het. En hy was daar op sy hoede, nie net een maal of twee maal nie.”
II KONINGS 6:10 AFR53
Dit maak die koning woedend!!
"This enraged the king of Aram. He summoned his officers and demanded of them, “Tell me! Which of us is on the side of the king of Israel?”
2 Kings 6:11 NIV
Dit het nie saakgemaak wat hul beplan of doen nie want die Here het iemand aan die binnekant gehad wat hul waarsku...
Ons het Iemand binne ons…en dit maak die vyand kwaad en senuweeagtig
Die vyand val erg aan en dink sekerlik teen die tyd na alles wat jy deurgemaak het moet jy al moeg wees, hoop verloor, twyfel in jou Vader, ophou bid, op hou woord lees, liewer laat slaap en nie kerk toe gaan nie
Maar jy is in die teenwoordigheid van God, dit verwar die vyand….want dit wat hy gedoen het, HET NIE GEWERK NIE!
Dit hét seergemaak maar dit het nie gewerk nie
“In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; ons is oor raad verleë, maar nie radeloos nie; ons word vervolg, maar NIE DEUR GOD VERLAAT NIE, op die grond neergegooi, maar NIE VERNIETIG NIE.”
2 KORINTIËRS 4:8-9 AFR83
Not forsaken, not destroyed!
"Om hierdie rede word ons nie moedeloos nie. Al is ons uiterlik besig om te vergaan, innerlik word ons van dag tot dag vernuwe. Ons swaarkry in hierdie lewe is maar gering en GAAN VERBY, maar dit loop vir ons uit op 'n heerlikheid wat alles verreweg oortref en wat EWIG BLY.
Ons oog is nie op die sigbare dinge gerig nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig.
2 KORINTIËRS 4:16-18 AFR83
IT DIDN’T WORK!!!
HE WAS MAD BECAUSE EVERY WHERE HE WANTED TO ATTACK GOD’s PEOPLE THERE WAS SOMEONE WARNING THEM
Die Gees van God in Elisa het hom gewys waar die vyand sou aanval nog voor hul aangeval het en het die Here Elisa gebruik as instrument om die volk te waarsku.
“So the king of Israel checked on the place indicated by the man of God. Time and again Elisha warned the king, so that he was ON HIS GAURD IN SUCH PLACES.”
2 Kings 6:10 NIV
Op sy hoede, versigtig op daardie plekke wat God se boodskapper, die man van God aan hom uitgewys het
Ons moet ook op ons hoede wees op daardie plekke wat die Gees van God aan ons uitwys, dit heeltemal vermy as ons enigsins kan…DON'T GO THERE
Moenie dit ignoreer of nie ernstig ag nie. Pasop dat as jy dink jy staan dat jy nie val nie (1Kor 10:12)
Everywhere where Israel travelled God send Elisa to tell them where they need to be on there guard IN SUCH PLACES
SOMETIMES YOU NEAD TO SEE SOMETHINGS WITH YOUR SPIRIT THAT YOU CAN NOT SEE WITH YOUR SENSIS….
God het Sy Gees in ons Sy kind geplaas.
"Hieraan weet ons dat ons in Hom bly en Hy in ons, dat Hy ons van sy Gees gegee het."
I JOHANNES 4:13 AFR53
Dus is die gees van vreesagtigheid onder andere nie in ons, maar alleenlik teen ons, en met Jesus se krag en God se teenwoordigheid in ons kan ons hom teenstaan.
"Want God het ons nie ’n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing."
II TIMÓTHEÜS 1:7 AFR53
DIE Heilige Gees sien wat ons nie kan sien en maak ons daarvan bewus….dus my tyd by die Here is ononderhandelbaar sodat Hy my kán waarsku en lei waar om liewer nie te loop en waar om uitters versigtig te wees.
As jy nie herken waar die vyand jou die meeste aanval nie en vra dat Hy jou insiģ gee waar jy die meeste vatbaar of kwesbaar is nie sal jy al jou energie spandeer om gevegte te veg wat jy kon vermy het as jy die lesse van die verlede geleer het en geluister het na God se waarskuwings.
_____________________________________________________________________________________________
** A Lot of your battles you fought, you could have avoided if you have listened on what was on the inside instead of responding on what was on the outside
_____________________________________________________________________________________________
Vra die Here: “ Open the eyes of my haert Lord, I want to see You"
Nie my fissiese oë dus nie, maar my geestelike oë
Jy interpreteer dus wat jy sien geestelik, intern en nie so seer op feite fokus.
Die Here wil ons beskerm soos wat ons elke dag ‘n volgende tree gee in ‘n nuwe rigting, ‘n volgende rigting, seisoen, of fase van ons lewe.
God verander nie, maar soos ons deur ons lewe vorder ontvou ons verstaan van Hom en wie God is meer en meer.
Later as ons die prentjie in geheel sien verstaan ons sekere goed wat ons glad nie verstaan het op daai oomblik. So as ons eendag aan die einde van ons lewe gaan terugkyk sal alles sin maak.
DIE Here leer ons oor tyd watter plekke/situasies ons moet vermy….baie van die "battles" waarin ons ons al bevind het was op plekke wat ek in die eerste plek nie veronderstel was om te gewees het nie
Dus nie net met jou liggaam maar ook met jou gedagtes.
Die Here probeer ons waarsku teen sekere plekke, dalk sekere sosiale media, nuus, kuierplekke, vriende ens.
Delete sekere apps wat jou tyd steel of jou gedagtes in verkeerde rigtings stuur.
Sekere plekke maak my kwesbaar…
Engels daarvoor is VULNERABILITY wat as volg beteken
“state of being exposed to the possibility of being ATTACKED or HARMED, either physically or emotionally.”
En die Here weet dit en wil ons beskerm maar ons ignoreer Sy stem of maak nie tyd om dit te hoor nie, deur geen tyd of te min tyd met Hom te spandeer en dan bevind ons ons op plekke waar die vyand ons kan bykom.
Dan verstaan ons nie hoekom dit of dat gebeur nie, maar van dit kon dalk vermy gewees het as ek die vyand se taktiek van aanval van bewus was deur God se Gees binne my wat my wou waarsku. Wat sou gebeur het as die koning nie vir Elisa geluister het en daarvolgens gehandel het nie, dan sou hy baie sleg daarvan afgekom het…gewond of moontlik verslaan
BLY DUS WEG VAN SULKE PLEKKE.
Weet ek waar is ek die kwesbaarste?
Die vyand weet en gaan jou daar juis aanval. As ek nie weet waar daardie plekke in my lewe is nie weet die Heilige Gees want Hy ken my beter as wat ek myself ken. Ek kan Hom vra om my te wys. Ek kan na Hom luister en Hom volg waar Hy lei.
Dink net hoeveel keer ek "BATTLES" kon vermy het as ek geluister het…maar die goeie nuus is dat Jesus deur Sy Gees in my woon en ek my nooit alleen in situasies of op plekke bevind nie, al is dit deur my verkeerde keuses of omdat dit paaie is wat ek nie kan vermy en moet deurgaan soos Daniel se leeukuil of sy vriende se vuuroond.
MAAR HOEKOM DAAR DEURGAAN AS EK DIT KON VERMY?
Ek is nooit alleen.
Hoe doen ek die lewe?
…MET MY GOD
EK MOET NOOIT VERGEET; HET EK GOD SE GEES SELF IN MY, DIE GEES VAN WAARHEID EN WYSHEID.
Die vyand kan nie in my wees nie, net teen my.
Ons kan dus nie vir 'n beter Iemand aan die BINNEKANT vra wat my kan beskerm en waarsku soos Elisa aan die binnekant van die kamp die koning kon waarsku en hul so beskerm. Elisa was egter nie die een wat dit gedoen het nie, ook hier was dit eintlik God self wat na Sy kinders, Sy volk omsien en Elisa as instrument gebruik.
Dalk gebruik die Here iemand of iets in my lewe as instrument maar ek sien dit nie raak, ek hoor nie want ek kyk teen die persoon vas en besef nie dis God wat deur daardie persoon met my praat. Dink maar aan Biliam se donkie.
Daardie op die tone trap gesprekke dalk?
Die WAARHEID trap net tone as die tone op die verkeerde plekke loop het iemand eenkeer gesê.
Maak egter seker dat dit ‘n man van God is wat tone trap en nie vals profete wat die vyand gebruik om ons van koers te kry nie want die leuen trap tone om mense van die regte pad ook af te kry…pas op!
Hoe sal ek weet? Aan hul "langdurige" vrugte sal jy hulle ken...voorgee vrugte hou nie lank.
"Don’t go there, stop that conversation, DON'T GIVE THEM ALL THAT INFORMATION…GOD WILL SHOW YOU WHERE TO BE ON YOUR GUARD IF YOU GIVE HIM THE OPPORTUNITY"
Die Here kan ons wys dinge van onsself sodat ons om ons swakpunte kan beplan, Hy wat my gemaak het weet beste om my te onderrig en te lei.
Ons bevind ons in tye van moedeloosheid en "down" voel, maar dit gebeur omdat ons die vyand kans gegee het om die “mental game" met ons te speel. Ons het ons gedagtes nie gevange geneem nie en dinge oor getop wat ons later siek maak en hopeloos laat voel om te wil opgee..
Daardie gedagtes moet aanhoudend gevange geneem word sodat die Here my gedagtes kan vernuwe en ek dus nuwe paaie later loop, nie kitsoplossinggewys nie, maar aangphoudend volhard totdat dit nuwe natuur word. Ou natuur wil ou paaie na terugkeer, dis dus konstant nuwe besluite neem. Nuwe keuses maak oor en oor en oor.
Maar die goeie nuus is JY DOEN DIT NIE ALLEEN…hy wat binne jou is is groter as hy wat in die wêreld is.
Hy wat vir my is is groter as hy wat teen my is…HALLELUJAH!!
Dankie Jesus daarvoor, ek is meer as oorwinnaar deur Jesus wat die krag gee en my dus in staat stel.
Jy kan nie met die duiwel rondspeel en dan verwag die Here moet jou beskerm nie.
This is how I fight my battles…by staying away from places God is warning me about.
- Let go of trying to please people, that is a battle you are not able to win. There will be always some one you can't please.
- Let go of the nead to prove things to people, that is not a battle that God has called you to fight
- Let go of trying to make up for things in the past that God has forgiven you for, it is over, it is gone the new has come you got to ask the spririt of God which areas to avoid.
Areas wat my vrees aanwakker, gesprekke, programme, faceboek ens. Vermy daardie plekke en fokus op Jesus alleen en nie op die golwe.
Is die Gees van God dalk besig om vir my informasie te gee oor die geestelike aanvalle wat die vyand probeer loots op my lewe. Maar ek luister nie en bly teruggaan na ou plekke.
Die vyand was woedend vir Elisa, hy was vir hom ‘n probleem en probeer dus om van hom ontslae te raak.
Dis hoekom die duiwel ons geloof aanval en ons te laat probeer twyfel.
Sodat ons nie meer aan daardie stem in ons binnekant sal wil luister nie, of hy maak ons so besig of moeg dat ons nie tyd maak om te gaan luiter nie. Hy kan dus nie die Gees van God van ontslae raak nie, maar hy kan dit probeer uitdoof.
"Moenie die Gees uitblus nie. Moenie profesieë geringskat nie, maar ondersoek alles wat gesê word en behou wat goed is. BLY WEG van elke vorm van kwaad. Mag die God van vrede julle volkome aan Hom toewy. Ja, mag God julle so bewaar dat julle na gees, siel en liggaam volkome vlekkeloos sal wees wanneer ons Here Jesus Christus terugkom."
1 TESSALONISENSE 5:19-23 NLV
Ons laat hom toe deur hom te “assist" ipv te “ressist" dus teen te staan, hom nie ‘n skrefie kans te gee om in te kom in my gedagtes, my verhoudings ens.
Hy val soms erg aan dat ek kan begin twyfel of God mý regtig liefhet, of selfs of Hy werklik bestaan?
Is jy ‘n probleem vir die vyand soos Elisa was?
Is ek en jy ‘n instrument in God se hand om ander te waarsku van aanvalle vannaf die vyand. Al gedink daaraan dat jy so erg aangeval word omdat jy in die vyand se pad is, jy sy planne in die wiele ry?
Die grootste leuen van die satan is dat die teenwoordigheid van die Here gemeet word aan die afwesigheid van probleme….
Die koning se volgende woorde bewys die teendeel. Hy sê gaan vind uit waar hy is…om hom dood te maak. Volgens hom was Elisa die PROBLEEM, die vlieg in die salf wat uit die weggeruim moes word.
Die oomblik as ek op my pos is waar God my geplaas het en gebruik sal die vyand spesiale magte oproep om aan te val om my van my pos af te kry….daarom waarsku die Here dat ons ons WAPENRUSTING moet aantrek SODAT ONS OP ONS POS KAN BLY..
"In conclusion, be strong in the Lord [draw your strength from Him and be empowered through your union with Him] and in the power of His [boundless] might.
Put on the full armor of God [for His precepts are like the splendid armor of a heavily-armed soldier], so that you may be able to [successfully] stand up against all the schemes and the strategies and the deceits of the devil.
For our struggle is not against flesh and blood [contending only with physical opponents], but against the rulers, against the powers, against the world forces of this [present] darkness, against the spiritual forces of wickedness in the heavenly (supernatural) places."
Ephesians 6:10-12 AMP
“Therefore, put on the COMPLETE armor of God, so that you will be able to [successfully] RESIST and stand your ground in the evil day [of danger], and having done everything [that the crisis demands], to stand firm [in your place, fully prepared, immovable, victorious]. So stand firm and hold your ground ……”
Ephesians 6:13-14 AMP
“Be prepared. You’re up against far more than you can handle on your own. Take all the help you can get, every weapon God has issued, so that when it’s all over but the shouting you’ll still be on your feet. Truth, righteousness, peace, faith, and salvation are more than words. Learn how to APPLY them. You’ll need them throughout your life. God’s Word is an INDISPENSABLE weapon.
In the same way, PRAYER IS ESSENTIAL in this ongoing warfare. PRAY HARD AND LONG. Pray for your brothers and sisters. Keep your eyes open. Keep each other’s spirits up so that no one falls behind or drops out.”
Ephesians 6:13-18 MSG
“Trek daarom die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle die stryd tot die einde toe gevoer het, nog op julle pos kan bly staan. Bly dan op julle pos, TOEGERUS met die waarheid as gordel om julle heupe, die vryspraak deur God as borsharnas,”
EFESIËRS 6:13-14 AFR83
Steven Furtick stel dit verder so
Sometimes the reason for your PROBLEMS is because you are such a PROBLEM for the devil, for the darkness because off the light that you carry inside
Is jy ‘n probleem vir die Duisternis?
15)When the servant of the man of God got up and went out early the next morning, an army with horses and chariots had surrounded the city. "Oh, my lord, what shall we do?" the servant asked.
But if you have the abbility to see where other people are going to be attack why can't you see it if you are going to be attack?
Soveel makliker om te sien waar die vyand ander aanval as om die aanval op jouself te herken. Dis hoekom die Here ons medegelowiges gegee het wat weer vir ons kan bid dat die Here ons oë sal open, ons help onthou ons God is groter, magtiger en so so lief vir ons.
Ons vergeet so maklik dat ons stryd nie teen vlees en bloed is nie, maar teen die duisternis. Ons vergeet dat daardie probleem nie altyd agv die persoon of omstandighede voor my is nie maar wie daaragter sit…wie mense teen mekaar opmaak met selfsug, jaloesie, misvertande, kleinserigheid ens.
16) "Don't be afraid," the prophet answered.
"Those who are with us are more than those who are with them."
BUT GOD …maar as ons verder lees sien ons hoe die Here se weermag opgedaag het om Elisa en sy dienskneg te beskerm toe die vyandelike koning van hom probeer ontslae raak en hom wou dood maak.
“The God of angel army's is always by my side”
Ons hoef dus nie te rittereer nie, met my God loop ek ‘n bende storm. Menslik vreesaanjaend maar MET MY GOD ‘n ongelooflike pad.
MEER EN STERKER !!
Dan bid Elisa…
17) "And Elisha prayed, "O LORD, open his eyes so he may see." Then the LORD opened the servant's eyes, and he looked and saw the hills full of horses and chariots of fire all AROUND Elisha."
Die vyand was nie skielik weg nie, maar Elisa en sy dienskneg was BEWUS van God se teenwoordigheid ín Sy situasie.
Hierdie lied se woorde tref
"You hear me when I call
Though darkness fills the night
It cannot hide the light
Whom shall I fear
Underneath my feet
You are my sword and shield
Though troubles linger still
Whom shall I fear
I know who stands behind
The God of angel armies
Is always by my side
He is a friend of mine
The God of angel armies
Is always by my side
For You alone can save
You will deliver me
Yours is the victory
Whom shall I fear (whom shall I fear)
Whom shall I fear
I know who stands behind
The God of angel armies
Is always by my side
He is a friend of mine
The God of angel armies
Is always by my side
You hold the whole world in Your hands
I'm holding on to Your promises
You are faithful, You are faithful
You hold the whole world in Your hands
I'm holding on to Your promises
You are faithful, You are faithful
You are faithful
I know who stands behind
The God of angel armies
Is always by my side
He is a friend of mine
The God of angel armies
Is always by my side
I know who stands behind
The God of angel armies
Is always by my side
He is a friend of mine
The God of angel armies
Is always by my side
IS ALWAYS BY MY SIDE
The proof of the pressence of God is not in the absence of the problem
The proof of the pressence of God is not that the problem disappear
The proof of the pressence of God is that He kept me serounded, the enemy came but he couldn't kill me. Depression came, the panic attack came but somehow the Word of God sustained me, I almost let go, I almost gave up but graeter is He that is in me and there as more for me than against me.
Hoeveel keer in my eie lewe kan ek nie hiervan getuig...
"Even if it is a big problem I have a bigger God, Savior.
Light is always stronger that darkness
So I got have a realy big praise not because of the absence of problems but because of the pressence of God” Steven Furtick
As jy jou oë toemaak en jy bid sal jy sien dat dat as jy jou oë oopmaak sal die probleem steeds daar wees, maar kyk na die "army of God standing by your side."
Start telling the problem how big is your God
Comments
Post a Comment