Hallo wie praat?
Hallo wie praat?
As jy die foon optel is dit tog die eerste ding wat jy wil weet is:
WIE PRAAT MET JOU?
Maar stop ek soms en maak seker wie is besig om met my te praat in my gedagtes?
God praat gereeld met ons Sy kinders op baie maniere, ook deur ons gedagtes, maar so doen Satan ook...
Ons GEDAGTES is Satan se oorlogsveld, onthou ons stryd is nie teen vlees en bloed nie. (Efes 6:12)
Jesus se stem sal ons aanmoedig, ophelp, reghelp, leer en waarsku sodat ons die lewe kan hê van oorvloed, maar Satan wil dit heeltyd by ons steel en ons verwoes.
" 'n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed."
JOHANNES 10:10 AFR83
As ek na die verkeerde stem luister kan dit vir ons voel soos om slangetjies en leertjies te speel, die slange kan my insluk en voel dit ek eindig baie maal weer op by “square one" in my geestelike groei, my pad van heiligmaking. Satan wil hê ons moet moedeloos raak en opgee.
Maar Jesus moedig ons aan om te VOLHARD soos atlete op die baan.
Die Here se leertjies kan my weer ophelp en terughelp op Sy pad wenpaal toe.
Ek moet heeltyd WAAKSAAM wees om nie op die slang se kop te trap nie.
"Wees nugter, wees wakker! Julle vyand, die duiwel, loop rond soos 'n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind. Bly standvastig in die geloof en staan hom teë. En moenie vergeet nie: dwarsdeur die wêreld moet julle medegelowiges dieselfde soort lyding verduur."
1 PETRUS 5:8-9 AFR83
(Almal speel dus slangetjies en leertjies)
Satan is die vader van die leuen en wil ons heeltyd mislei daarmee op ons pad. Maar leuens is nie so gevaarlik soos halwe waarhede nie, leuens is makliker herkenbaar, maar halwe waarhede is die manier wat Satan al van in die begin van die skepping gebruik het toe hy vir Eva gesê het: "
“Het God werklik gesê julle mag van geen boom in die tuin eet nie?”
GENESIS 3:1 AFR83
Satan verdraai altyd God se waarheid
"Die Here God het die mens beveel: “Van al die bome in die tuin mag jy eet soos jy wil, maar van die boom van alle kennis mag jy nie eet nie(net een boom). Die dag as jy daarvan eet, sterf jy.”
GENESIS 2:16-17 AFR83
Adam en Eva het vir die verkeerde stem geluister en hom gehoorsaam.
Daar is 'n verskil tussen die stem hoor en te verwerp of te hoor, luister en doen wat dit sê.
Beste manier om te weet wie praat met jou is om te vra:
"Hallo wie praat?"
TE BID!
Vir die Here te vra om aan jou te openbaar deur Skrif of dit Hy is wat met jou praat of die vyand. Petrus het ook vir Jesus gevra toe hy Hom op die water sien om met hom te praat sodat hy kon weet dis Jesus wat vir hom sê om op die water te loop. Die oomblik toe hy JESUS SE STEM HERKEN en seker was dat dit Jesus is wat dit vir hom sê het hy gehoorsaam, nie 'n oomblik voor dit nie.
Mense het elk 'n unieke manier van hoe hulle praat en sal ons soms sê ek kan al hoor hoe sê so en so dit of dat. Dus ken ons mense uit aan hul manier van praat. Netso as ons tyd met die Woord spandeer begin ons God se manier van hoe Hy praat leer ken, daarom is dit so belangrik om baie tyd in Sy Woord te
spandeer sodat ek Sy stem sal leer ken ek vertroud sal wees met hoe Hy praat...
Hy praat met ons eie aan Sy aard, soos die van 'n Vader, GENADIG, VOL LIEFDE, BEMOEDIGEND maar ook soms VERMANEND.
Die Woord sê dan ook Sy skape ken Sy stem...
"Vir hom maak die deurwagter oop, en die skape luister na sy stem; en hy roep sy eie skape by hulle naam en lei hulle uit. En wanneer hy sy eie skape uitgebring het, loop hy voor hulle uit; en die skape volg hom, OMDAT HULLE SY STEM KEN. Hulle sal ’n vreemde NOOIT volg nie, maar van hom
WEGVLUG, OMDAT HULLE DIE STEM VAN DIE VREEMDES NIE KEN nie."
JOHANNES 10:3-5 AFR53
"The doorkeeper opens [the gate] for this man, and the sheep hear his voice and pay attention to it. And [knowing that they listen] he calls his own sheep by name and leads them out [to pasture]. When he has brought all his own sheep outside, he walks on ahead of them, and the sheep follow him because they know his voice and recognize his call. They will never follow a stranger, but will run away from him, because they do not know the voice of strangers.”
JOHN 10:3-5 AMP
Gewoonlik as jy SSSSSSSSSSSSS agter jou hoor hoef jy nie eers om te kyk om te weet dis 'n slang se geluid nie.
Netso het die vyand die SLANG, Satan 'n manier eie aan sy aard hoe Hy met ons praat. Maar pasop net soos mense soms hul stem vermom om soos iemand anders te klink, so doen die Satan homself ook voor as die engel van die lig.
______________________________________________________________________________
Die Heilige Gees OORTUIG ons van Sonde, skuld ens, maar sal ons nooit daar laat VASVAL nie. Jesus haal ons uit, verlos ons, vernuwe ons.
_______________________________________________________________________________
Maak seker wie praat met jou…God die Vader of Satan?
…..ssssssssSLANG /Satan sal jou laat vasval in die volgende :
Skuldig voel
Skaam voel
Seer voel
Sonde
Self (what about me? Me myself and I, Selfgesentreerd)
Slaan my figguurlik gesproke heeltyd met Bybel
Sluimer – dus is ons nie waaksaam
Slaap – (wees wakker die duiwel loop rond soos brullende leeu)
Slegte vriende
Slegte gesindheid
Slegte bedoelings
Skande
Slegte gewoontes – vloek, skinder, alkohol, rook, dwelms
Slegte verhoudings – wat nie Bybels is
Stress
Stryd
Stukkend wees
Slawerny - bv van vrees, dwelms, geld ens
Skrik
Skinder
Somber gedagtes – donker gedagtes, negatiewe gedagtes
Swaarmoedig -"down" te wees heeltyd
Strydlustig – " to pick a fight "
Sug - lewe voel heeltyd swaar
Spanning – aanhoudende
hy SUS jou – maak jou valslik gerus.
Swaar laaste op jou skouers lê
Saam doen /groepsdruk - almal doen dit dan
"Shift blame"
"unforgiveneSS"
"BitterneSS"
"lonelyneSS"
Teenoor God sê Woord wat sê:
Genade
Geloof
Geseënd
Gee
Gaan
Gehoorsaam
Groter as…enige sonde in jou lewe of enige reus in jou lewe
Glorie
Gered
Geliefd
Gebed
So kan ons baie by die lysies voeg wat dalk nie met "s" of "g" begin nie maar waar God se Waarheid Satan se leuen in ons GEDAGTES weerspreek.
Baie van wat ons op reageer en wat ons doen BEGIN BY 'n GEDAGTE...
________________________________________________________________________________
Joyce Meyer het gesê :
“THOUGHTS GO THROUGH YOUR MIND
BUT YOU DISCIDE WHAT STAY BEHIND “
_________________________________________________________________________________
Spanning is normaal, maar as dit langdurig word en nie reg hanteer word, word dit Sleg.
Ang volg agv DRUPPENDE KRAAN...
Daardie konstante herhalende gedagte of gebeurtenis in jou lewe. Jy fokus later net op die druppende kraan en op niks anders nie.
Jy top heeltyd daaroor.
Jy speel dit oor en oor af in jou gedagtes.
Dus was aanvanklike gedagte nog ok, net ‘n marmoset apie waarmee ek GEDINK het ek bietjie wou rondspeel mee, maar as ek dit nie dadelik gevange neem en aan die Woord/Jesus gehoorsaam maak nie word dit later ‘n gorilla(reus) wat met my speel.
Satan hou van druppende krane, daai iets wat jou heeltyd op selfde plek en op selfde area van jou lewe seer maak. Hy laat jou later net daarop fokus en niks anders…bv vrees, verwerping, seer verhoudings, jou foute ens.
Woord vir vandag vertel dat slegte gedagtes is soos 'n muishond wat hom kom tuismaak in jou huis. As jy net die reuk probeer wegkry gaan dit niks help, jy moet van die muishond ontslae raak. Dit gaan moeite verg maar dis al wat die stank gaan laat ophou. Die probleem is dat mense soms die stank gewoond raak en nie self meer dit ruik nie, maar ander wat met jou inaanraking kom doen. Dis ook 'n reuk wat nooit vir Jesus aanvaarbaar sal word nie.
Vorige slegte ervarings, ou gewoonstes ens het verkeerde denkpatrone by ons gevestig en vasgelê.
As jy heeltyd selfde bly DINK, gaan jy selfde optree en selfde uitkoms hê, elke keer!!
Ons GEDAGTES MOET VERNUWE WORD en net Hy kan dit doen.
"Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie(Dink en doen soos die wêeeld nie), maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is."
ROMEINE 12:2 AFR83
"And do not be conformed to this world [any longer with its superficial values and customs], but be transformed and progressively changed [as you mature spiritually] by the renewing of your mind [focusing on godly values and ethical attitudes], so that you may prove [for yourselves] what the will of God is, that which is good and acceptable and perfect [in His plan and purpose for you]."
ROMANS 12:2 AMP
Ons gaan nie kan sê: "but the devil made me do it" want
"Geen versoeking wat meer is as wat 'n mens kan weerstaan, het julle oorval nie. God is getrou. Hy sal nie toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; as die versoeking kom, sal Hy ook die uitkoms gee, sodat julle dit kan weerstaan."
1 KORINTIËRS 10:13 AFR83
Daarom moet ek bid
“Laat my elke môre U liefde ondervind, want in U stel ek my VERTROUE. Wys my die pad wat ek moet loop, want my hoop is op U gevestig. Red my van my vyande, Here, want by U skuil ek. Leer my om u wil te doen, want U is my God! Laat u goeie Gees my op 'n gelyk pad lei.”
PSALMS 143:8-10 AFR83
_______________________________________________________________________________
Vervang dus Satan se leuens en halwe waarhede met God se waarheid.

Vervang elke ANGS GEDAGTES met ‘n DANKBARE GEDAGTES van God se beloftes, voorsiening, ook getuienisse uit jou eie verlede hoe groot Hy is, altyd groter as jou grootste Goliat, selfs groter as jou mislukkings en sonde.
Met sy leuens en halwe waarhede hou hy ons gevange in tronke, maar God se Woord maak vry
Soos daardie liedjie sê :”As die Seun vry maak, is ons waarlik vry, ek is ‘n kind van God , ja ek is”
"So Jesus was saying to the Jews who had believed Him, “If you abide in My word [continually obeying My teachings and living in accordance with them, then] you are truly My disciples.
AND YOU WILL KNOW THE TRUTH,
AND THE TRUTH WILL SET YOU FREE”
They answered Him, “We are Abraham’s descendants and have never been enslaved to anyone. What do You mean by saying, ‘You will be set free’?” Jesus answered, “I assure you and most solemnly say to you, everyone who practices sin habitually is a slave of sin. Now the slave does not remain in a household forever; the son [of the master] does remain forever.
SO IF THE SON MAKES YOU FREE,
THEN YOU ARE UNQUESTIONABLY FREE.
I know that you are Abraham’s descendants; yet you plan to kill Me, because My word has no place [to grow] in you [and it makes no change in your heart]."
JOHN 8:31-37 AMP
".... julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak.”
.... Eers as die Seun julle vry maak, sal julle werklik vry wees.
JOHANNES 8:31-36 AFR83
Druk jou ore toe vir die verkeerde stemme…dis ‘n wilsbesluit
Sê vir jouself "I am no longer a slave to fear I am a child of God"
“Natuurlik leef ons in 'n menslike liggaam, maar ons voer nie die stryd met menslike wapens nie. Die wapens van ons stryd is nie die wapens van die mens nie, maar die kragtige wapens van God wat vestings kan vernietig. Daarmee vernietig ons die redenasies en elke hooghartige aanval wat teen die kennis van God gerig word. Ons neem elke gedagte gevange om dit aan Christus gehoorsaam te maak.”
2 KORINTIËRS 10:3-5 AFR83
Ek is bang ek gaan al hierdie hoor, maar die oomblik as iets weer verkeerd gaan als vergeet en weer op my OU DENK PATRONE terugval en weer vrees.
Maar die Here herinner my vanoggend aan die storie van die kind wat vir sy vader in ‘n vuil hessingsak water moes gaan haal by die rivier, maar elke keer as hy bo kom was daar amper geen water meer in nie.
Als het uitgelek deur die materiaal wat nie dig was.
WEER EN WEER stuur die vader hom.
Later wil die kind nie meer gaan nie want VOLGENS HÓM HELP DIT NIKS NIE!
Sy vader wys toe vir hom hoe die water wat hy langs sy pad “verloor" het (laat drup het) blomme laat opkom het waar hy geloop het. (wat die hart van vol is loop die mond van oor)
Dus drup ons op ander, dit wat ons hoor by die Here deel ons so oppad met ander en het blomme/vrug in hul lewe tot gevolg.
En toe sê hy, hy moet na die sak kyk, die sak was al amper silwerskoon soos wat die water deur hom gevloei het….
DUS HELP DIT DAT EK ELKE DAG LEWENDE WATER AANDRA
(tyd vir Woord en gebed) Al dink ek, ek “VERLOOR” MEESTE LANGS DIE PAD WORD EK ELKE DAG SKOONGEWAS VAN AL DIE ONSUIWERHEDE BINNE MY…
Ek verander en SO VERNUWE JESUS MY DENKE EN MAAK DIT
SKOON VAN AL DIE LEUENS EN HALWE WAARHEDE WAARMEE SATAN MY GEVANGE hou. Dit hang dus nie af van my vermoë om dit wat ek hoor te onthou en bêre nie, maar van die Heilige Gees wat dit sal oproep indien nodig en van die lewende water en wat dit kan doen in en deur my…ek is net ‘n vuil
hessingsak...deur genade elke dag skoner.
“My gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle optrede nie soos Myne nie, sê die Here; soos die hemel hoër is as die aarde, so is my optrede verhewe bo julle optrede en my gedagtes bo julle gedagtes. Die reën en die sneeu kom uit die hemel uit en dit gaan nie daarheen terug nie maar deurweek die aarde en laat die plante bot en vrugte dra, sodat daar saad is om te saai en brood om te eet. So sal die woord wat uit my mond kom, ook wees: dit sal nie onverrigter sake na My toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek gedoen wil hê en tot stand bring waarvoor Ek dit gestuur het.
JESAJA 55:8-11 AFR83
As jy jouself vandag weereens bevind by “square one" weet dis ook ‘n leuen van Satan. Die Here beloof dat Sy Woord nie onverigtersake na Hom terug keer nie, elke keer wat jy dit hoor en gehoorsaam word jy meer en meer skoon en gevorm na Sy beeld. Jy is nooit weer dieselfde nie. Dit vra dat ons sal VOLHARD om weer en weer terug te gaan na die rivier van lewende water deur GEBED en TYD MET DIE WOORD te spandeer. Boer by sy troonkamer. Hoe meer ons met Hom praat en na Hom luister hoe meer sal ons sy stem ken, hoe meer sal ek dit regkry om Hom te VERTROU en ook later al meer soos Hy begin dink en praat. Ons sal wegvlug van vreemde stemme.
As ons eers een keer deur Jesus skoongewas is dan het ons net nodig dat Hy later net ons voete(wat so maklik verkeerde paaie wil bewandel) moet was deur terug te keer na Hom.
Ons kan met Jesus se hulp die Slang teenstaan maar net Jesus kan en het die slang se kop vermorsel.
Hallo wie praat?
Verkeerde nommer!!
Ek is 'n kind van God

There's an old man living in the back of your woods tonight
You forgot he was even there, but you've never slipped his mind
He's living off of scraps of you you never knew you left behind
And as the sun goes down, he rises with a smile

He's waiting on the night to fall
The old man's coming to call
But you don't see the writing on the wall
He'll never step out in the light
No, he's just biding time
And while you slumber, he's gonna come and take it all

He knows you have the answers, but truth lies dusty on your shelf
And the sword that you could slay him with has become an ornament and nothing else
You could put him back down in his hole in the ground, but he knows you never will
He's been around so long you got used to the smell

He knows he'll never have your soulBut he will gladly rob you blind(steel, slag en verwoes Joh 10:10)
While you're feasting at his table, he'll tie your hands and numb your MIND
He'll take you farther than you wanna go
He'll keep you longer than you wanna stay
And it will cost you more than you ever thought you'd pay
While you're feasting at his table, he'll tie your hands and numb your MIND
He'll take you farther than you wanna go
He'll keep you longer than you wanna stay
And it will cost you more than you ever thought you'd pay
He's waiting on the night to fall
The old man's coming to call
But you don't see the writing on the wall
He'll never step out in the light
No, he's just biding his time
And as you slumber, he's gonna come and take it all
He's waiting on the night to fall
He's waiting on the night to fall
The old man's coming to call
But you don't see the writing on the wall
He'll never step out in the light
No, he's just biding his time
And as you slumber, he's gonna come and take it all
He's waiting on the night to fall
He's waiting on the night to fall
Verkeerde nommer!!
Ek is 'n kind van God
Comments
Post a Comment