Fokus op die goeie in iemand
Mnr Johan het eendag vir my so kosbare ding gesê.
Hy het gesê hy hanteer die slegte situasies as dit opduik(ignoreer dit nie) , maar steek nie daarby vas nie.
As dit verby is soek hy die goeie in elke kind en fokus dààrop (niemand is net sleg nie)
...elke kind by hom in die klas het geblom.
Nogal vir my as ouer ook wyse woorde gewees ten opsigte van my eie kinders.
Ek dink wyse woorde ook ten opsigte van ons huweliksmaats.

Comments
Post a Comment