Veilig in Jesus se arms
Kan jy nie meer vashou nie, gee oor en WORD NET VASGEHOU...
As die storms van die lewe net te veel word beaam my hart die woorde van die liedjie van Casting Crowns.
"Hold it all together Everybody needs you strongBut life hits you out of nowhere
And barely leaves you holding on rAnd when you're tired of fighting Chained by your control There's freedom in surrender Lay it down and let it go"
Eendag iewers gelees:
"FAITH IT TILL YOU MAKE IT."
Bly net glo
Opkyk nie rondkyk...vashou aan die Here
________________________________________________________________________________
“for every PROBLEM in life there is a PROMISE of God .
If we can learn to build our lifes on the promises of God then we will truly build a life that is UNSHAKEBLE because the promises of God is UNBREAKABLE, therefore our HOPE is UNSHAKEBLE" - Max Lucado
________________________________________________________________________________
Is ons probleem hoekom ons soms bang en bekommerd word of selfs wil opgee dalk omdat ons op verkeerde goed hoop.
Ons HOOP is Jesus Christus
Want sonder hoop sê die Woord
"In dié tyd was julle sonder Christus, uitgesluit uit die burgerskap van Israel, ver van God af sonder deel aan die verbonde en die beloftes wat daarmee saamhang, sonder hoop en sonder God in die wêreld."
EFESIËRS 2:12 AFR83
Maar soos Max Lucado hier bo skryf, as ons hoop gevestig is op God se beloftes sal niks ons kan skud of onder kry nie.
"Laat ons styf vashou aan die hoop wat ons bely, want God is getrou: Hy doen wat Hy BELOOF het. Laat ons ook na mekaar omsien deur mekaar aan te spoor tot liefde en goeie dade. Ons moenie van die samekomste van die gemeente af wegbly soos party se gewoonte is nie, maar mekaar eerder aanmoedig om daarheen te gaan, en dit des te meer namate julle die oordeelsdag sien nader kom."
HEBREËRS 10:23-25 AFR83
"Let us seize and hold tightly the confession of our HOPE without wavering, for He who PROMISES is reliable and trustworthy and faithful [to His word]; and let us consider [thoughtfully] how we may encourage one another to love and to do good deeds, not forsaking our meeting together [as believers for worship and instruction], as is the habit of some, but encouraging one another; and all the more [faithfully] as you see the day [of Christ’s return] approaching."
HEBREWS 10:23-25 AMP
Vir God die belangrikste is....GELOOF, HOOP en LIEFDE
"And now there remain: FAITH [abiding TRUST in God and His PROMISES], HOPE [confident(unshakeble)expectation of eternal salvation],
LOVE [unselfish love for others growing out of God’s love for me],
these three [the choicest graces]; but the greatest of these is love."
1 CORINTHIANS 13:13 AMP
Te toevallig om toevallig te wees kry ek vanoggend hierdie verse op verskillende maniere by die Here."FAITH IT TILL YOU MAKE IT."

Hoe is dit toeval dat almal dieselfde sê....vertrou, Hy sal sorg, Hy hou ons vas, beskerm ons en Hy sal ons nooit los
BELOFTE OP BELOFTE
waarop ons, ons hoop kan vestig
Dis asof Jesus vir my sê:
1. (my kind moenie bekommerd of bang wees nie...)
“Vertrou liewer op die Here
en doen wat goed is,
woon en werk rustig voort.
Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.
Laat jou lewe aan die Here oor
en vertrou op Hom;
Hy sal sorg.”
PSALMS 37:3-5 AFR83
2. (my kind moenie bekommerd of bang wees nie...)
“Laat jou sorge aan die Here oor,
Hy sal vir jou sorg.
Hy sal die regverdige nie in die steek laat nie.”
PSALMS 55:23 AFR83
3.(my kind moenie bekommerd of bang wees nie...)
“...daar is niemand soos God nie,
Hy ry deur die hemel om jou te kom help, in sy majesteit ry Hy op die wolke. Die ewige God is 'n skuilplek,
SY ARMS IS ALTYD ONDER JOU.
Hy verdryf die vyand voor jou uit, Hy beveel: ‘Roei uit!’
DEUTERONOMIUM 33:26-27 AFR83
4. (my kind moenie bekommerd of bang wees nie...)
“Die goddelose het baie smarte,
maar wie op die Here vertrou,
dié omvou Hy met sy liefde.”
PSALMS 32:10 AFR83
5. (my kind moenie bekommerd of bang wees nie...)
"Oor Benjamin het Moses gesê: “Wie deur die Here bemin word,
is veilig by Hom,
skuil altyd by Hom
en leef onder sy beskerming.”
DEUTERONOMIUM 33:12 AFR83
Jesus sê hiermee weer vir ons, ons is Syne, ons name is in Sy handpalms ingegraveer en niks of niemad kan ons daaruit ruk nie.
"Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet. Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van die liefde van God skei nie, die liefde wat daar is in Christus Jesus ons Here."
ROMEINE 8:37-39 AFR83
Ons kan dus glo en wéét Sy arms is altyd om ons...Een ry voetspore, Hy dra ons waar ons nie kan loop.
"If your eyes are on the storm
You'll wonder if I love you still
But if your eyes are on the cross
You'll know I always have and I always will.....
You'll wonder if I love you still
But if your eyes are on the cross
You'll know I always have and I always will.....
Lift your hands, lift your eyes
In the storm is where you'll find Me
And where you are, I'll hold your heart
I'll hold your heart
Come to Me, find your rest
In the arms of the God who won't let go
In the storm is where you'll find Me
And where you are, I'll hold your heart
I'll hold your heart
Come to Me, find your rest
In the arms of the God who won't let go
So when you're on your knees and answers seem so far away
You're not alone, stop holding on and just be held
Your world's not falling apart, it's falling into place
I'm on the throne, stop holding on and just be held
I'm on the throne, stop holding on and just be held
(Stop holding on and just be held)
Just be held, just be held
Just be held, just be held" Casting Crown
sal ek nie bang wees nie,
want U is by my.
IN U HANDE IS EK VEILIG".
PSALMS 23:4 AFR83
"Maar dít sal ek ter harte neem en OM DIÉ REDE BLY EK HOOP: deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie, dit is elke môre nuut. U trou is groot. Ek sê vir myself: DIE HERE IS MY LEWE, DAAROM HOOP EK OP HOM. Die Here is goed vir wie op Hom BLY HOOP, vir die mens wat na sy wil vra;
KLAAGLIEDERE 3:21-25 AFR83
Foto, Facebook
Comments
Post a Comment