“WHAT IF” word dan “EVEN IF”





WAT AS….???? 
Kan ‘n vrees word wat verlam.
Wat maak ons as dit of dat gebeur...."what if?"

Satan val ons verwoed aan op elke moontlike gebied van ons lewe en veral in ons gedagtes.

 Ons is bang – en nie sonder goeie rede nie
Ons hoef net die koerante deur te blaai, die nuus te kyk of te luister na gesprekke rondom ons dan sien ons hoe die Satan hierdie vrese binne ons net meer en meer aanblaas.

Vrese wat vlak lê, en Satan ons in die oor fluister is onder andere wat as jou finansies vou, wat as jou huweliksmaat jou verneuk/los, wat as jy siek word,  wat as jy oud word en nie meer kan sorg, wat as dit joú kind is wat dit oorkom, wat as jy jou werk verloor, wat as misdaad jou tref, moord, wat as die land net verder korup word en nog pryse styg.

Wat as, wat as, wat as.....

Onbewustelik kom saai die Duiwel die saadjie van ONRUS in ons harte…gooi hy dit kort-kort nat deur wat ons sien en hoor gebeur om ons en voor ek my kan kry trek my keel toe en raak die ONRUS net groter en groter in my.
“waar die waters teen mekaar raas en u waterstrome bruis. U het golf na golf oor my laat slaan.”
PSALMS 42:8 AFR83

Hou ons vas Here dinge raak te veel om te handteer…ons verdrink Here.

My vriendin stuur die volgende “toevallig “ vir my op so ‘n “voete gly” dag in mý lewe
_________________________________________________________________________________

Ps94:18-19 “Toe ek gedink het my VOETE GLY , het u troue liefde my regop gehou,Here. Toe ek met baie ONTUS in my binneste sit, 
HET U VERTROOSTING  MY TOT  RUS GEBRING

Ons as kinders van God weet dat God ons veilige vesting is maar beleef nog steeds tye van twyfel, angs en moedeloosheid. Dit voel soms of ons voete wil gly en ons raak ONRUSTIG.
God is die enigste wat ons onrus kan laat bedaar; ons regop hou as ons moedeloos raak en ons vertroos.
In krisistye hou net nog stywer vas aan God en raak stil.....
en onthou Ps94:22
 “Maar vir mÿ is die Here ‘n veilige vesting”

“Vader dankie dat U my veilige Rots is. Dankie dat U my menigmaal kom rustig maak het en al beleef ons soms moeilike tye en wonder wat volgende gaan verkeerd loop; leer ons om net meer op U te fokus en stil te raak by U.  Vader U is my veilige vesting, my rots by wie ek altyd en in alle omstandighede veilig kan skuil. Amen”
_________________________________________________________________________________

Ek was so dankbaar vir hierdie vertroostende woord van die Here so op die regte tyd, te toeval om toevallig te wees.

Satan wil ons bang maak met soveel “what if” gedagtes.
Weet dan,Jesus verstaan Hy het bloed gesweet!!!
Hy verwyt nie, Hy wil egter hê ons moet onthou…as “wat as” soms waar word, dan sal Hy daar wees – Hy sal ons nie los of begewe nie

Daardie dag se vers op my foon was ook te toevallig, om toeval te wees
“Die dag as ek bang word, vertrou ek net op U.”
PSALMS 56:4 AFR83

“Wat buig jy jou neer, o my siel, en wat is jy onrustig in my?
HOOP OP GOD, want ek sal Hom nog loof, die verlossing van my aangesig en my God!”  PSALMS 42:12 AFR53

Jesus het in Sy onrus gaan bid en bly hoop op God, Daniel het in sý onrus gaan bid en bly hoop op God, Josafat het in sy onrus gaan bid en bly hoop op God

Wat maak ek met mý onrus?
====================
Bid!!!
HOOP OP GOD ALLEEN
====================

Verwoord elke BEKOMMERNIS in my gemoed in ‘n GEBED.
Dis wat Dawid in die psalms gedoen het.

Die woorde van die lied “Oh my soul” van Casting Crown sê:
You are not alone. 
THERE IS A PLACE WHERE FEAR HAS to FACE THE GOD YOU KNOW.
One more day He will make a way.
Let Him show you how, you can lay this down, cause you are not alone”

“WHAT IF” word dan “EVEN IF”

Een nag word ek wakker met die woorde van dié lied 8n my kop, maar die Here gee dit vir my so bietjie anders sien ek later toe ek die lied gaan google…Oor en oor herhaal die woorde in my kop
“ I know Your able I know You CARE”
Dus care ipv can….maar dis wat ek nodig gehad het om te hoor daardie aand.
(Hy gee verskriklik om en Hy kàn)

Die woorde van die lied verwoord ons vrese so goed

LYRICS – EVEN IF – MERCY ME
They say sometimes you win some
Sometimes you lose some
And right now, right now I'm losing bad
I've stood on this stage night after night
Reminding the broken it'll be alright
But right now, oh right now I just can't

It's easy to sing
When there's nothing to bring me down
But what will I say
When I'm held to the flame
Like I am right now

I know You're able and I know You can (care)
Save through the fire with Your mighty hand
But even if You don't
My hope is You alone

They say it only takes a little faith
To move a mountain
Well good thing
A little faith is all I have, right now
But God, when You choose
To leave mountains unmovable
Oh give me the strength to be able to sing
It is well with my soul

I know You're able and I know You can
Save through the fire with Your mighty hand
But even if You don't
My hope is You alone

I know the sorrow, and I know the hurt
Would all go away if You'd just say the word
But EVEN IF You don't
My HOPE is You alone

You've been faithful, You've been good
All of my days
Jesus, I will cling to You
Come what may

‘Cause I know You're able
I know You can
I know You're able and I know You can
Save through the fire with Your mighty hand
But even if You don't
My hope is You alone

I know the sorrow, I know the hurt
Would all go away if You'd just say the word
But even if You don't
My hope is You alone

It is well with my soul
It is well, it is well with my soul"

https://youtu.be/B6fA35Ved-Y

Daniel se vriende het 'n "even if" oomblik gehad
"(Even)If it be so, our God whom we serve is able(I know Your able, I know You can)to rescue us from the furnace of blazing fire, and He will rescue us from your hand, O king. But even if He does not, let it be known to you, O king, that we are not going to serve your gods or worship the golden image that you have set up!”
DANIEL 3:17‭-‬18 AMP

Habekuk het 'n "even if" oomblik gehad in sý lewe
"(Even if)Though the fig tree does not blossom And there is no fruit on the vines, (even if) Though the yield of the olive fails And the fields produce no food, (even if) Though the flock is cut off from the fold And there are no cattle in the stalls, Yet I will [choose to] rejoice in the Lord ; I will [choose to] shout in exultation in the [victorious] God of my salvation!(I choose to hope in God)
HABAKKUK 3:17‭-‬18 AMP

Job het deur sy lewe bewys dat "even if" hy alles sou verloor hy nogtans sy hoop op God plaas. Vir die ware kind van God is ons hoop nie op Hom vir dit of dat nie, maar op Homself vir wie Hy is in ons lewens.

As ons net Hom oor het, is Hy genoeg! Hy is ons alles.


Die einde van die lied tref my hart….
It IS WELL, it is WELL WITH MY SOUL…my hope ís Yóú

__________________________________

But EVEN IF You don't
My HOPE ís You alone

I am not alone. THERE IS A PLACE WHERE FEAR HAS to FACE THE GOD I KNOW
 ____________________________________________________________________


Here ons harte is oorweldig, oorweldig ons met U VREDE.
VREDE ten spyte van wat ookal verkeerd is.
VREDE wat alle verstand te bowe gaan

Here help my dat my “WHAT IF” sal word “EVEN IF”


Gaanvertelgotell.blogspot.com

http://gaanvertelgotell.blogspot.co.za/2018/02/what-if-word-dan-even-if.html







Comments

Popular posts from this blog

Hoe donker is dit regtig, dalk stikdonker?

Daar is hoop en dan is daar HOOP...

“EK HET NOU GENOEG GEHAD, HERE,”