Posts

Showing posts from January, 2019

Is die Here besig om my te straf?

Image

Dra vrug soos Jesus vrug gedra het

Image
Hy vra nie van ons wat Hy self nie die voorbeeld van was nie. “As ons die gebooie van God gehoorsaam, weet ons daaraan dat ons Hom ken. Iemand wat sê: “Ek ken Hom,” maar nie sy gebooie gehoorsaam nie, is 'n leuenaar, en die waarheid is nie in hom nie. Wie sy woord egter gehoorsaam – in hom het die liefde van God werklik sy doel volkome bereik. Hieraan weet ons dat ons in Hom is. Wie beweer dat hy in Hom bly, behoort self ook te lewe soos Jesus gelewe het.” 1 JOHANNES 2:3‭-‬6 AFR83 Jesus was uit liefde vir die Vader en vir ons gehoorsaam tot in die dood.

Onthou ons nog in Januarie, Februarie Maart....

Image
Het ons al klaar weer vergeet? Nuwe jaar, nuwe dinge  'n Prediker het eenkeer gesê as die duiwel jou nie kan sleg kry nie, maak hy jou besig en gaan al ons nuwejaarsvoornemens ook by die agterdeur uit. So pas is ons herinner aan hierdie Jesus wat in ons plek kom staan het. Die straf wat vir ons bedoel was op Hom geneem het... Maar onthou ons nog in Januarie,  Februarie, Maart.... of  nog te meer Maandag, Dinsdag, Woensdag...Saterdag? Onthou ons Hom in elke sekonde van elke dag, of is Hy vir ons net in die Kersdag boksie of dalk darem ook in die Sondag boksie van ons lewe, en vir sommiges is Hy glad nie eers in een van hul boksies nie. Elke boksie van ons lewe behoort te wees soos die band van 'n fiets wat op baie tereine van die lewe ry. Jesus moet die AS wees en elkeen van hierdie boksies van my lewe behoort vanuit hierdie As te funksioneer, soos die band van die fiets met speke aan die as vas is. "Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en v