Posts

Showing posts with the label Vertrou

Mý plan teenoor God se plan

Image
Mý plan teenoor God se plan Wat ek sou dink moet gebeur is nie altyd wat God weet moet gebeur nie.  " My gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle optrede nie soos Myne nie, sê die Here;   soos die hemel hoër is as die aarde, so is my optrede verhewe bo julle optrede en my gedagtes bo julle gedagtes.  Die reën en die sneeu kom uit die hemel uit en dit gaan nie daarheen terug nie maar deurweek die aarde en laat die plante bot en vrugte dra, sodat daar saad is om te saai en brood om te eet.  So sal die woord wat uit my mond kom, ook wees: dit sal nie onverrigter sake na My toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek gedoen wil hê en tot stand bring waarvoor Ek dit gestuur het ." JESAJA 55:8‭-‬11 AFR83 Jesus se kruispad was nie Petrus se plan nie, maar dit was God se plan. Petrus se plan probeer Een persoon red. God se plan sterf Een persoon sodat baie gered kan word. Josef moes deur sy broers  in 'n put gegooi word, as slaaf verkoop word...

VERTROU vooruit

Image
"Van Dawid. Die Here is my lig en my redder, vir wie sou ek bang wees? Die Here is my toevlug, vir wie sou ek vrees?  ... Vertrou op die Here! Wees sterk en hou goeie moed! Ja, vertrou op die Here!" PSALMS 27:1‭, ‬14 AFR83