Wees bly, ALTYD! ... maar is dit moontlik?
Kan ons bly wees in 'n tyd soos hierdie? Seker nie as ons uit ‘n wêreldse perspektief daarna kyk nie. En tog sê die Woord: REJOICE in the Lord ALWAYS . I will say it again: REJOICE ! ... the Lord is near " Philippians 4:4 NIV " Wees altyd BLY in die Here ! Ek herhaal: Wees bly ! ... Die Here is naby ." FILIPPENSE 4:4-5 AFR83 " The joy of the Lord is your strength .” Nehemiah 8:10 NIV Maar hoe kan ek ook hierdie BLYDSKAP kry? Die boek Filipense gaan oor Blydskap in die Here Dis waar die verskil lê, blydskap IN DIE HERE Dis nie net blydskap nie… Dis nie die blydskap wat die wêreld gee nie. BLYWENDE blydskap kry ek net IN HOM , blydskap wat nie kom en gaan soos my emosies of omstandighede verander nie. Hierdie BLYDSKAP is nie iets wat ek voel nie, maar iets wat ek weet Om by hierdie BLYDSKAP te kan uitkom moet die verse in Joh 3...