Posts

Showing posts with the label Verander

Soms wonder ek of ons in “Chameleon village" bly?

Image
Soms wonder ek of ons in “Chameleon village" bly? Soos ons omgewing verander, so verander ons spraak, keuses en optrede “ Daar was 'n man met die naam Saggeus, die hooftollenaar, 'n ryk man.” LUKAS 19:2 AFR83 Saggeus was ‘n sondige man, iemand wat oneerlik wins gemaak het en homself so verryk het. Nie net ‘n tollenaar nie, maar die Hooftollenaar. Mens sou dink dat Jesus hom sou ignoreer en probeer vermy,  maar Jesus het nie, inteendeel… “Toe Jesus by die plek kom, kyk Hy op en sê vir hom: “Saggeus, kom gou af, want Ek moet vandag in jou huis tuis gaan.”  Hy het toe gou afgeklim en Jesus met blydskap ontvang.  Almal wat dit gesien het, het beswaar gemaak en gesê: “Hy gaan by 'n sondige man tuis!” LUKAS 19:5‭-‬7 AFR83 Jesus het in Saggeus se huis gaan eet. Die tollenaar wat sy eie volksgenote bedrieg en ingedoen het. Maar ons sien Jesus verander nie en word soos Saggeus en begin mense indoen nie. Nee, Jesus se teenwoordigheid in Saggeus se huis maak dat Sag...