Posts

Showing posts from February, 2023

3. Verkeerde reisgenote en raadgewers. Die Pelgrim se reis deel 3

Image
  Wat was sy probleem? HY SIT MET VERKEERDE RAADGEWERS EN REISGENOTE Om die VERKEERDE RAADGEWER en REISGENOTE te kan onderskei van die regtes moet ons eers vir onsself die WARE EVANGELIE definieër:   Dit is die ONVOORWAARDELIKE liefde en ONVERDIENDE genade van God deur Sy Seun Jesus Christus die Messias wat in ons plek aan die kruis gesterf het, op die derde dag weer opgestaan het, nou sit aan die regterhand van God en wat weer gaan terugkom op die wolke om ons Sy kinders te kom haal en dan regverdig oor die wêreld oordeel.  Verlore Sondaar in die verhaal van die Pelgrims progress is op sy weg om die ewige stad te soek. Oppad sien ons in die vorige gedeelte val hy saam met Ja broer in die moddergat van mismoedigheid. NADAT HULP HOM UIT DIE MODDERGAT UITGETREK HET PLAAS HY HOM OP VASTE GROND EN DAARNA SIT VERLORE SONDAAR ALLEEN SY REIS VOORT. Ja broer het omgedraai... Te toevallig om toeval te wees kom hy dan vir mnr Wêreldwys teë.  Die duiwel stuur eers die verkeerde reisgenote Ha

2. Alleen reis is nie 'n goeie idee nie. Die Pelgrim se reis deel 2

Image
Wat glo ek? In GENADE  onverdiend Wel ek dink as iemand my vandag daardie vraag sou vra sou ek hierdie woorde van Paulus wou aanhaal.  "For if I [or anyone else should] rebuild [through word or by practice] what I once tore down [the belief that observing the Law is essential for salvation], I prove myself to be a transgressor.  For through the Law I died to the Law and its demands on me [because salvation is provided through the death and resurrection of Christ] , so that I might [from now on] live to God. I have been crucified with Christ [that is, in Him I have shared His crucifixion]; it is no longer I who live,  but Christ lives in me. The life I now live in the body I live by faith [by adhering to, relying on, and completely trusting] in the Son of God, who loved me and gave Himself up for me.   I do not ignore or nullify the [gracious gift of the] grace of God [His amazing, unmerited favor],  for if righteousness comes through [observing] the Law, then Christ died needl

1. SOEK JY EFFENS OF SOEK JY ERG ? 'n Pelgrim se reis deel 1

Image
  In die boek THE PELGRIMS PROGRESS lees ons van Verlore sondaar wat soekend is na die waarheid en redding VERLORE Sondaar se pad BEGIN met die besef van die OORDEEL en HEILIGHEID van God .  Ek moes die week die evangelie bring aan iemand en ek weet toe skielik nie waar begin ek met die EVANGELIE vir iemand wat niks weet nie. Die Here wys my toe om by Sy Heiligheid te begin... Sonder die besef van Sy HEILIGHEID verloor ons, ons vrees vir die Here, vrees wat nie bang is as Hy jou Vader is nie maar ongelooflike respek Sonder dit sien ons nie ons verlore toestand raak   nie.  Sonder dit is daar nie sondebesef en berou nie. Sonder dit sien ons nie ons vuil stukkende klere  nie. Sonder dit besef ons nie die noodsaaklikheid van 'n Verlosser nie.  Sonder dit is daar nie ware omdraai na Hom toe nie.  Sonder dit kom kompromiê wat sonde wil akomodeer. In die Pelgrims progress verhaal van John Banion het hulle wat by God se HEILIGHEID   begin het VOLHARD maar die wat nie daar begin het