Posts

Showing posts from April, 2023

5. Die wet se plek in die evangelie... MOET WORD WIL, MOET NIE WORD WIL NIE die Pelgrim se reis deel 5

Image
Dis 'n taai toffie vir baie, waar pas die wet dan in vandag?  Party maak van die wet alles, ander plaas hom op die verkeerde plek in die Evangelie en sommige gooi die wet heeltemal weg Laat ons een ding duidelik besef: Die WET is  NIE  'n  vereiste  vir REDDING nie. Gooi ons die wet dan vandag weg? NEE! Jesus het nie die wet tot niet kom maak nie maar dit kom vervul. Voor ons die plek wat die wet vandag in 'n gelowige se lewe inneem kan verstaan moet ons net eers weer kyk na wat REDDING behels volgens die Evangelie, die goeie nuus van die Woord __________________ REDDING is agv GENADE alleen, punt!! Niks meer en niks minder nie ________________ Paulus sê in Romeine 11:6  DIE   WAARHEID   is :   J y is of gered deur GENADE sonder werke   anders is genade nie meer genade (onverdiende guns)   OF gered deur werke sonder GENADE anders is werke nie meer werke . _______________________ Jy is dus of gered deur werke sonder enige iets van God se kant of deur genade sonder enige i