Posts

Showing posts from May, 2023

Is ons nie een liggaam nie?

Image
Daar is die afgelope tyd soveel berigte in verkskeie koerante en sosiale media oor die toestand in kerke en veral die NG kerk, een van die grootste Christen kerke in ons land. Dalk is dit nou òns kerk nie en kyk ons ander pad, lees nie verder nie, wil nie daarvan hoor nie, of wys selfs vinger.  Google maar NG kerk, sinode, doleer (wat treur beteken) en jy sal verskeie onlangse berigte opspoor wat die liggaam van Christus rede gee om te treur. Dink jy nog dis nie ons probleem nie, maar is dit hoe Jesus daaroor dink? Hierdie skrywe is glad nie gemik om enige kerk in 'n slegte lig te stel nie, maar eerder om saam te staan teen die dwaalleer wat ons kerke wil binnedring en so die waarheid bedreig. As ons nie gaan opstaan daarteen nie wat gaan vir ons nageslagte oorbly. Is ons nie een liggaam nie? "Die menslike liggaam het baie ledemate, maar hierdie baie ledemate vorm almal saam net een liggaam. So is dit ook met Christus se liggaam. Party van ons is Jode, ander Grieke, ander weer

6. Die NOU PAD van VERLOSSING: die Pelgrim se reis opgesom in een vers...die Pelgrim se reis deel 6

Image
GOD SE NOU PAD VAN VERLOSSING/REDDING   OPGESOM IN EEN VERS "But   of Him  (  deur  Hom) you are IN Christ Jesus ,  who became for us wisdom  ( wysheid ) from God —and  righteousness  ( geregtigheid) and sanctification  (  heiligmaking) and redemption ( verlossing)  —" I Corinthians 1:30 NKJV Hierdie pad van Verlossing word in die boek "The Pelgrims Progress" deur John Bunyon beskryf in 'n fiktiewe verhaal wat dit so eenvoudig verduidelik.  Die Amplified sê die vers soos volg "But it is from Him " Maar deur Hom "that you are in Christ Jesus" is julle in Christus Jesus, "Christ Jesus, who became to us wisdom from God [revealing His plan of salvation]," Christus Jesus, wat vir ons geword het wysheid uit God "RIGHTEOUSNESS [making us acceptable to God]," geregtigheid "SANCTIFICATION [making us holy and setting us apart  for God]," heiligmaking "and REDEMPTION [providing our ransom from the penalty for sin],&quo