Posts

Showing posts with the label ONTHOU

ONTHOU, VERTEL ... VERTROU

Image
Een ry voetspore  Een nag het ek ’n droom gehad. Ek het gedroom dat ek op die strand loop en gebeure uit my verlede het voor my afgespeel. In elke toneel het ek twee rye voetspore in die sand gesien: myne en die Here Jesus s’n. Toe die laaste toneel voor my afspeel‚ het ek teruggekyk na die voetspore in die sand en merk toe op dat daar soms net een ry spore was. Dit was telkens gedurende die eensaamste en droewigste tye in my lewe! Dit het my gehinder en ek het gevra: “Here‚ toe ek begin het om U te volg‚ het U beloof dat U my nooit in die steek sal laat nie. Hoekom was daar dan net een ry spore gedurende daardie moeilike tye in my lewe? Ek kan nie verstaan waarom U‚ in die tye wat ek dit die nodigste gehad het‚ my verlaat het nie.”  Die Here het geantwoord:.  “My liewe kind! Ek het jou lief en sal jou nooit verlaat nie. Die tye wat jy net een ry spore gesien het was die tye toe Ek jou gedra het.” Die volgende skrif het my  herinner aan die gedig VOETSPORE ...

ONTHOU OM TE ONTHOU EN VERGEET OM TE VERGEET

Image
ONTHOU OM TE ONTHOU EN VERGEET OM TE VERGEET,  WANT AS JY NIE ONTHOU GAAN JY VERGEET Onthou jy....? REMEMBER In the darkest hour, when I cannot breathe ( Die duiwel, die slang kom druk die lug uit ons longe fissies deur die simptome van die virus, maar ook geestelik deur vrees en twyfel) Fear is on my chest, the weight of the world on me Everything is crashing down, everything I had known When I wonder if I'm all alone I remember, I remember  (ONTHOU WAT HY IN DIE VERLEDE AL VIR ONS GEDOEN HET) You have always been faithful to me I remember, I remember  (ONTHOU DIT EN SIEN ELKE WONDERWERK OPPAD RAAK) ”En jy moet dink aan die hele pad waarlangs die Here jou God jou nou veertig jaar lank in die woestyn gelei…” Deut 8 Even when my own eyes could not see  ( Al was wat ek kan sien golwe en wind, die realiteit van die situasie) You were there, always there  (Hy sal ons nooit verlaat nie, nooit in die steek laat nie tot aan die einde) I wi...