Posts

Showing posts with the label Skatte

Koningkryk opgaarders

Image
Vir watter koninkryk gaar ons op? "....want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.” MATTHÉÜS 6:19‭-‬21 AFR53‬‬‬ Ons vind so verhaal in Haggai waar die volk se fokus was op opgaar vir hulself en hul eie koningkrykie en nie belê het in God sin nie… “So sê die Here die Almagtige: Hierdie volk sê dit is nie nou die tyd om die tempel te herbou nie .  Toe het die woord van die Here weer deur die profeet Haggai gekom: Is dit nou die tyd vir julle om in pragtige huise te woon terwyl my huis in puin lê? Daarom, so sê die Here die Almagtige: Neem ter harte wat met julle gebeur .  Julle het baie gesaai, maar min geoes; julle het geëet, maar nie genoeg gekry nie; julle het gedrink, maar dors gebly; julle het klere aangetrek, maar nie warm geword nie; julle is soos 'n dagloner wat sy loon in 'n stukkende beursie steek.  So sê die Here die Almagtige: Neem ter harte wat met julle gebeur. Gaan haal hout in die berg en herbou my huis sodat Ek my eer kan ontvang en ...

Give up the things we can not keep, in order to gain the things we can not loose

Image
“Father help us to give up the things we can not keep, in order to gain the things we can not loose”- Angus Buchan Jy kan al jou geld en besitting verloor in 'n oogwink, en ook nie inpak en saamvat die ewigheid in nie, dit het die rykman te laat besef maar liefde is die een ding wat nooit vergaan en groot waarde ook in die ewigheid vir jou inhou. Liefde tot God en liefde tot my naaste “Die liefde vergaan nooit nie , maar die gawe van profesie sal verdwyn, die gawe om ongewone tale en klanke te gebruik, sal ophou, en dié van kennis sal uitgedien raak." 1 KORINTIËRS 13:8 AFR83 “MOENIE vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie;   maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie;  want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees .” MATTHÉÜS 6:19‭-‬21 AFR53 God se grootste geskenk ook aan ons was liefde wat in Jesus sigb...