Posts

Showing posts from May, 2018
Image
Bitter of beter?  Hoe wil jy opeindig?                                                          Op die ou einde, wie wil jy wees? Moenie toelaat dat die lewe of die duiwel jou verander en vorm  nie. Hy sal baie maniere kry om dit te probeer doen...hy wil ons ver van God se wil laat opeindig. Laat God toe om jou elke dag meer en meer te vorm en verander na Sý beeld. Hy die Pottebakker, ek die klei. Gaan wees lig in die duisternis, draai die  ander wang, vergewe soos Jesus ons vergewe het. Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Verander jy die plek, moenie toelaat dat die plek jóú verander nie. Soos die liedjie sê "U die Pottebakker, ek die klei, vorm en maak my net soos U wil, op U bly wag ek nederig stil" " Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle gees en gedagtes moet nuut word; lewe as nuwe mense wat as die beeld van God geskep is: lewe volkome volgens
Image
Uit, UIT!!!...hul moes uit God dryf Adam en Eva uit die Paradys.. Het jy al daaroor gedink dat ons die Here daarvoor moet dank?!! Adam en Eva word uit die Paradys gedryf om hul, en ons te  BESKERM,  want sou hul van die boom van die lewe eet sou almal vir ewig in hul sonde toestand  SONDER GOD LEEF... God is liefde en maak seker dit gebeur nie en bewaak daarom die tuin. Gen3:14-24.AFR83 “ Toe het die Here God gesê: “Die mens het nou soos een van Ons geword deurdat hy alles kan ken. As hy nou maar net nie sy hand uitsteek en die vrug van die boom van die lewe vat en daarvan eet en altyd bly lewe nie!”  Daarom het die Here God die mens weggestuur uit die tuin van Eden uit om die aarde te gaan bewerk, die aarde waaruit hy gemaak is.  Die Here God het die mens uitgedryf, en om die toegang tot die boom van die lewe te bewaak, het Hy oos van die tuin van Eden gerubs gesit, en ook 'n vlammende swaard wat heen en weer beweeg.” Op Sonde volg straf! Eva... Gen3:16.AFR83 Vi

Van AsHoop tot Hoop?

Image
En Jesaja sê ook: “Isai sal 'n nakomeling hê, en Hy sal opstaan om die nasies te regeer; op Hom sal die nasies hulle HOOP vestig.”  Mag GOD, DIE BRON VAN HOOP, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle HOOP al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees! ROMEINE 15:12‭-‬13 AFR83 Hi" He give us hope When hope is gone He give us strength When we can't go on He give us shelter In the storms of life When there's no peace in earth There is peace in Christ... Video: Claire Crosby Hoe kom mens van moed verloor op die ashoop tot Hoop ? “for every problem in life there is a promise of God . If we can learn to build our lifes on the promises of God then we will truly build a life that is UNSHAKEBLE because the p