Posts

Showing posts from April, 2019

HOOP DRAER, GENADE DRAER, LIG DRAER

Image
Grace carried yóú!! Ons moet elke dag besef onsself moes eers genade vind... "For it is by grace [God’s remarkable compassion and favor drawing you to Christ] that you have been saved [actually delivered from judgment and given eternal life] through faith . And this [salvation] is not of yourselves [not through your own effort], but it is the [undeserved, gracious] gift of God; not as a result of [your] works [nor your attempts to keep the Law], so that no one will [be able to] boast or take credit in any way [for his salvation]." EPHESIANS 2:8‭-‬9 AMP Geen ander godsdiens het GENADE as deel van hul teologie nie, almal is verdiens godsdienste. Is GENADE deel van dit waaraan jy glo? " En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, GENADE OP GENADE.  Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom." JOHANNES 1:16‭-‬17 AFR53 Ons het net Sy guns nodig, nie die van mense HY DRA ONS…. " Geloof sy die Her

BUT GOD

Image
Aanhaling uit Max Lucado se boek  "Anxious for nothing." BUT GOD!!  Jou huidige omstandighede kan oorweldigend lyk maar onthou elke kind van God se verhaal het "BUT GOD" in "What if trials of this life are God's mercies in disguise?" Lyrics of Blessings - Laura Story
Image
Daar was ‘n man wat besluit het om moed op te gee……hy het sy werk opgegee, sy verhouding, sy geloof…..hy wou opgee op die lewe self. Hy het na die woud gegaan om ‘n laaste keer met God te praat. Hy het gesê, “God, kan U my een goeie rede gee hoekom ek nie moed op moet gee met alles nie?” God se antwoord het hom verras. “Kyk om jou heen,” sê Hy. “Sien jy die varing en die bamboes?” “Ja,” het hy geantwoord. “Toe Ek die varing en die bamboes saadjie geplant het, het ek hulle baie goed versorg. Ek het hulle lig gegee. Ek het hulle water gegee. Die varing het baie vinnig uitgeloop en sy helder groen blare het vinnig die woud vloer gedek. Maar, niks het gebeur met die bamboes saadjie nie.” “In die tweede jaar het die varing net nog weliger en mooier gegroei. En steeds, het nog niks gebeur met die bamboes saadjie nie. Maar Ek het nie moed opgegee met die bamboes saadjie nie.” “In jaar drie het daar nog steeds niks gebeur met die bamboes saadjie nie. Maar steeds het Ek nie moed op