Posts

Showing posts from August, 2021

As ons hierdie maar net kan onthou, maar soms word ons so oorweldig dat ons vergeet

Image
Soms word ons so OORWELDIG met alles wat met ons en om ons gebeur dat ons VERGEET hoe groot ons God is. Maar Jesus kom deur Sy Gees in my eie tyd by Sy voete en herinner my opnuut aan wie Hy is en wie ek vir Hom is en kom vul my met die wete dat:  "WAT sal ons dan van hierdie dinge sê?  As God vír ons is, wie kan teen ons wees?   Hy wat SELFS sy eie Seun nie gespaar het nie , maar Hom vir ons ALMAL  oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook alles genadiglik skenk nie?" ROMEINE 8:31‭-‬32 AFR53 Besef ons hoe kosbaar hierdie Woord is, bedink ons dit werklik, ONTHOU ons dit? Ook beskerming en wysheid oor wat ons moet besluit skenk Hy genadiglik In 'n boodskap van Pastoor Gerhard van All Nations gemeente oor die Reus van vrees   sê hy : " as die REUS VAN VREES jou kan ISOLEER   kan hy jou domineer ." Dit het die boodskap van Goliat opnuut vir my kom oopbreek.  Hieruit leer ons die vyand se manier van doen ken. -  die vyand Isoleer jou -  d ie vyand sorg dat