Posts

Showing posts with the label Heilige Gees

7. Verandering is `n gegewe, wat baie nie glo of wil hê nie....Pelgrim se reis deel 7

Image
  Vir die kind van God is  VERANDERING 'n gegewe.   Die Gees van God VERANDER in  LIEFDE elke een van Sy kinders deur die   PROSES VAN HEILIGMAKING   op die   NOU pad na die Ewige lewe. Hy maak ons eers REGVERDIG, dan maak Hy ons HEILIG HEILIG MAKING "Both Jesus who sanctifies and those who are  sanctified [that is, spiritually TRANSFORMED, made HOlY, and SET APART for God’s purpose]  are all from one Father; for this reason He is not ashamed to call them brothers and sisters," Hebrews 2:11 AMP "Nou is dit so dat sowel  Jesus – dié Een wat heilig maak  – as  almal wat deur Hom geheilig word , dieselfde Vader het. Dit is waarom Jesus nie huiwer om hulle sy broers en susters te noem nie." HEBREËRS 2:11 NLV Ja, God vat ons soos ons is   maar Hy gaan en kan ons nie los net soos ons is nie. God is heilig, en daarom kan niemand bly wie hulle was voor hulle tot wedergeboorte gekom het nie want niemand is sonder sonde nie, ...