Posts

Showing posts from 2023

Een van die vyand se dodelikste wapens, n ANDER Evangelie"GOSPEL"

Image
Is ek op die REGTE pad  of op 'n makliker ANDER  pad? Die boek die  Pelgrims Progress  (geskryf deur John Banion) gaan oor die boodskap van die Evangelie en die NOU PAD waarop elke gelowiges hul bevind en sien ons begin Christian die pad stap na die Heilige stad maar deurgaans probeer die vyand hom  verwar en kry dit soms reg om hom te laat uitdraai vanaf die regte NOU pad.  Waarop Evangelis hom op 'n stadium berispe  omdat hy sy ore uitleen en dink daar kan  'n ANDER beter pad en ANDER voorskrifte   wees as die wat God hom in Sy boek gegee het.  Hy sê vir hom a s hy eerder na die  ANDER  gaan luister as na God se Woord gaan hy  VERDWAAL EN VERWARD  word en nooit by die stad uitkom nie. Waarop hy antwoord dat hy geval het vir die vyand se ANDER voorskrifte en het so maklik afgedraai van die NOU PAD omdat hy 'n  makliker pad  gesoek het ipv God te  gehoorsaam. "Enter through the narrow gate .  For  wide is the gate and broad  and  EASY  to travel  is the path that l