Posts

Showing posts from March, 2021

Daai wind van voor is nie vir sussies nie...

Image
  Kry jy die wind van voor?  Ja meestal figguurlik , maar die wind kan in die Kaap so erg waai dat mense letterlik amper nie 'n tree vorentoe kan beweeg nie, hulle kan selfs struikel en val, soms moet hul vir eers gaan skuiling soek of ompad soek waar daar meer skuiling teen die wind is.  Hier lees ons dat hul ook letterlik die wind teen hulle gehad het en sien ons dat die vyand die WIND GEBRUIK om hulle telkemale bang te maak. " EN toe dit aand geword het op daardie dag, het Hy vir hulle gesê:   Laat ons OORVAAR na die ander kant.   (Jesus se wil vir hulle was om OOR te gaan en nie ONDER te gaan nie)  En hulle het die skare verlaat en Hom, net soos Hy was, saamgeneem in die skuit; en daar was ook ander skuitjies by Hom.  En ’n groot STORMWIND het opgekom , en die golwe het in die skuit geslaan, sodat dit al vol wou word (die situasie was baie ernstig en uiters gevaarlik waarin hul verkeer het)   Maar Hy was agter op die skuit aan die slaap op die kussing. En hulle het Hom