Die hele Skrif opgesom in een paragraaf "EN toe een van die skrifgeleerdes wat bygekom het, hulle hoor redetwis, en wis dat Hy hulle goed geantwoord het, vra hy vir Hom: Wat is die eerste gebod van almal? En Jesus antwoord hom: Die EERSTE van al die gebooie is: Hoor, Israel, die Here, onse God, is ’n enige Here; en jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele verstand en uit jou hele krag . Dit is die eerste gebod. En die TWEEDE , hieraan gelyk , is dit: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Daar is geen ander gebod groter as dié nie. MARKUS 12:28-31 AFR53 Dit laat mens met die besef: " It's not about me" "Hy moet meer word en ek minder " Joh 3 :30 Ek moet sterf aan myself... NO LONGER I Ek moet my kruis opneem en Hom volg. "And He was saying to them all, “If anyone wishes to follow Me [as My disciple], he must deny himself [set aside selfish interests], and take up his cross...