Posts

Showing posts from June, 2024

10. Die geestelike stryd teen Apòllion (Satan) - ONS WAPENRUSTING ... die Pelgrim se reis deel 10

Image
Die geestelike stryd teen Apòllion  Ons het in deel 9 " Die geestelike stryd teen Apòllion (Satan), die geestelike wêreld"   gekyk na die geestelike oorlog waarin ons, ons bevind en die rolspelers daarin, nou gaan ons na óns rol in hierdie oorlog kyk en na die geestelike wapens wat God aan ons gee. II KORINTHIËRS 10:3-5 AFR53‬ "Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie; [4] want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp, [5] terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van God, en elke gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan Christus," Ons is besig met die boek van John Banyon "The Pelgrims Progress" 'n fiktiewe verhaal wat hy in 1678 geskryf het en al in baie tale vertaal is. John Banyon was 12 jaar in die tronk vir sy geloof.  Die bekende Charles Spurgeon het glo dié boek 100 keer gelees in sy lewe. Ons stap deur die verhaa