Ons is almal in dieselfde boodjie
Die bootjie op die horison Iemand het eenkeer gesê dat wanneer iemand sterf is dit soos iemand wat se bootjie vertrek en neem ons die kant afskeid en verdwyn die persoon uit ons sig oor die horison, maar aan die ander kant staan 'n skare gereed om hom of haar te ontvang wanneer hy of sy aan daardie kant van die horison sigbaar word. Dus is dit vir die persoon wat sterf net 'n vertrek hier om oor te gaan na die ander kant. Ons geliefdes is nog daar, maar net nie meer in ons sig nie VREES jy ? 1John4:18 "Perfect love cast out fear" Dit verander alles Ek is seker oor Sy liefde vir my agv sy "commitment" aan die kruis , hy het alles ingesit om my Sy kind te maak. Hy het dus reeds bewys dat Hy lief is vir my aan die kruis. My omstandighede kan nie daaraan verander Hy sê hy werk alles ten goede mee vir hulle wat Hom liefhet, dus wat ookal oor my pad kom is in Sy hande tot my voordeel. Dit gee vir ons vrede wat alle verstand te bowe gaan . As ons doodgaan is ...