Ons is almal in dieselfde boodjie

 



Die bootjie op die horison



Iemand het eenkeer gesê dat wanneer iemand sterf  is dit soos iemand wat se bootjie vertrek en neem ons die kant afskeid en verdwyn die persoon uit ons sig oor die horison, maar aan die ander kant staan 'n skare gereed om hom of haar te ontvang wanneer hy of sy aan daardie kant van die horison sigbaar word. Dus is dit vir die persoon wat sterf net 'n vertrek hier om oor te gaan na die ander kant.

Ons geliefdes is nog daar, maar net nie meer in ons sig nie





VREES jy ?

1John4:18

"Perfect love cast out fear"


Dit verander alles

Ek is seker oor Sy liefde vir my agv sy "commitment" aan die kruis, hy het alles ingesit om my Sy kind te maak. Hy het dus reeds bewys dat Hy lief is vir my aan die kruis.



My omstandighede kan nie daaraan verander

Hy sê hy werk alles ten goede mee vir hulle wat Hom liefhet,  dus wat ookal oor my pad kom is in Sy hande tot my voordeel.



Dit gee vir ons vrede wat alle verstand te bowe gaan.

As ons doodgaan is ons by Hom wat ons liefhet met ‘n liefde wat ons verstand te bowe gaan.

******************************************************************************

Fear you have no grip on me 

BECAUSE I have a God that have a perfect love for me.


Psalm 23 "EVEN IF …

I will fear no evil for You God are with me"

******************************************************************************

Waaraan jy sterf is jou "TICKED HOME" na ons hemelse Vader

Wat ookal iemand se "ticked home"  was weet ons bevind hulle hul in God se liefdevolle arms. Party genees die Here hier ander is genees in die hemel. 

Sy wil is volmaak en daarom weet ek ons sal wel eendag verstaan. 

"Nou kyk ons nog in 'n dowwe spieël en sien 'n raaiselagtige beeld, maar eendag sal ons alles sien soos dit werklik is. Nou ken ek net gedeeltelik, maar eendag sal ek ten volle ken soos God my ten volle ken."

1 KORINTIËRS 13:12 AFR83

Hoe kosbaar is dit om te besef Hy ken my deur en deur, daarom verstaan Hy my, ook my vrese.

My oupa het altyd gesê jy moet iets oorkom om te kan doodgaan.                                  Daardie tyd nie die wysheid van sy woorde regtig besef nie...hy het kanker gehad.

 HOE jy gaan doodgaan kan net God oor besluit.

 HOE maak ons bang vir waardeur ons sal moet gaan, BUT GOD beloof dat Hy by ons sal wees al gaan ons selfs deur die dal van doodskaduwee.



FOR YOU GOD IS WITH ME!!


Psalm 23:6 "SURELY goodness and mercy shall follow me ALL the days of my life: 

and I will dwell in the HOUSE OF THE LORD FOR EVER."





As kanker of Covid my RIDE HOME is TO DWELL IN THE HOUSE FOR EVER (wat tog ons einddoel en bestemming is) laat Hom dit gebruik om ons nog nader aan Hom te trek deur ons geloof, gebede, Woord, die  behandeling, dokters, bystand van vriende en familie ens. 



 Laat God toe om die draaiboek te skryf van jou lewe wat jou nader trek aan Hom wat sal veroorsaak dat jy sal vertoef in die huis/teenwoordigheid van die Here NOU al en ook vir EWIG.

Psalm 23

"...EVEN IF...

l fear no evil for You God are with me"

Uit:  Kirk Cameron se American Campfire Revival day 15


Ooh, oooh
You unravel me
With a melody
You surround me with a song
Of deliverance
From my enemies
'Til all my fears are gone
I'm no longer a slave to fear
I am a child of God
I'm no longer a slave to fear
I am a child of God
From my mother's womb
You have chosen me
LOVE HAS CALLED MY NAME 
I've been born again
Into Your family
Your blood flows through my veins
I'm no longer a slave to fear
I am a child of God
I'm no longer a slave to fear
I am a child of God
I'm no longer a slave to fear
I am a child of God
I'm no longer a slave to fear
I am a child of God
I am surrounded
By the arms of the Father
I am surrounded
By songs of deliverance
We've been be liberated
From our bondage
We're the sons and the daughters
Let us sing our freedom
Ooh, oooh
- Bethel music -



I'm no longer a slave to fear
I am a child of God
Fear you have lost your hold on me
"Want hierdie verganklike MOET met onverganklikheid beklee word, en hierdie sterflike MOET met onsterflikheid beklee word.  En wanneer hierdie verganklike met onverganklikheid beklee is en hierdie sterflike met onsterflikheid beklee is, dan sal vervul word die woord wat geskrywe is: 
Die dood is verslind in die oorwinning.   
Dood, waar is jou angel? 
Doderyk, waar is jou oorwinning?
I KORINTHIËRS 15:53‭-‬55 AFR53
Jesus self het vir ons die oorwinning behaal...HY HET OPGESTAAN!!

Comments

Popular posts from this blog

Hoe donker is dit regtig, dalk stikdonker?

Daar is hoop en dan is daar HOOP...

“EK HET NOU GENOEG GEHAD, HERE,”