Een van die vyand se dodelikste wapens, n ANDER Evangelie"GOSPEL"
Is ek op die REGTE pad of op 'n makliker ANDER pad? Die boek die Pelgrims Progress (geskryf deur John Banion) gaan oor die boodskap van die Evangelie en die NOU PAD waarop elke gelowiges hul bevind en sien ons begin Christian die pad stap na die Heilige stad maar deurgaans probeer die vyand hom verwar en kry dit soms reg om hom te laat uitdraai vanaf die regte NOU pad. Waarop Evangelis hom op 'n stadium berispe omdat hy sy ore uitleen en dink daar kan 'n ANDER beter pad en ANDER voorskrifte wees as die wat God hom in Sy boek gegee het. Hy sê vir hom a s hy eerder na die ANDER gaan luister as na God se Woord gaan hy VERDWAAL EN VERWARD word en nooit by die stad uitkom nie. Waarop hy antwoord dat hy geval het vir die vyand se ANDER voorskrifte en het so maklik afgedraai van die NOU PAD omdat hy 'n makliker pad gesoek het ipv God te gehoorsaam. "Enter through the narrow gate . For...