ONTHOU OM TE ONTHOU EN VERGEET OM TE VERGEET
AS JY NIE ONTHOU GAAN JY VERGEET
Onthou jy....?
REMEMBER
In the darkest hour, when I cannot breathe
(Die duiwel, die slang kom druk die lug uit ons longe fissies deur die simptome van die virus, maar ook geestelik deur vrees en twyfel)
Fear is on my chest, the weight of the world on me
Everything is crashing down, everything I had known
When I wonder if I'm all alone
I remember, I remember
(ONTHOU WAT HY IN DIE VERLEDE AL VIR ONS GEDOEN HET)
You have always been faithful to me
I remember, I remember
(ONTHOU DIT EN SIEN ELKE WONDERWERK OPPAD RAAK)
”En jy moet dink aan die hele pad waarlangs die Here jou God jou nou veertig jaar lank in die woestyn gelei…” Deut 8
Even when my own eyes could not see
( Al was wat ek kan sien golwe en wind, die realiteit van die situasie)
You were there, always there
(Hy sal ons nooit verlaat nie, nooit in die steek laat nie tot aan die einde)
I will lift my eyes even in the pain
Above all the lies, (Duiwel jok vir ons, wil ons laat twyfel en moed opgee)
I know You can make a way
I have seen giants fall, I have seen mountains move
I have seen waters part because of You
(In die ergste situasies beleef BUT GOD,
Maar nie ons wil nie maar U wil Here
BUT even if You don't, My haert is Yours alone…)
I remember (I remember)
I remember (I remember)
You have always been faithful to me
I remember (I remember) I remember (I remember)
Even when my own eyes could not see
You were there, always there
I can't stop thinking about
I can't stop thinking about
I can't stop thinking about
YOUR GOODNESS, goodness
(GOOD GOOD FATHER)
Songwriters: Lauren Daigle / Chris Tomlin / Ed Cash / Jason Ingram / Paul Mabury
Om te onthou laat ons Sy goedheid besef, Sy almag en laat ons Hom die eer gee!!
EK ONTHOU OOK HERE….!!!
UIT EGIPTE NA DIE BELOOFDE LAND
Kort kort in die Woord lees ons hoe die volk van God herinner word aan wat God voorheen vir hulle gedoen het
"Die nageslag sal Hom dien, en hulle sal van die Here vertel aan die volgende geslag. Dié sal dan aan die volk wat nog gebore moet word van hierdie verlossingsdaad getuig: die Here het dit gedoen."
PSALMS 22:31-32 AFR83
"AL die gebooie wat ek jou vandag beveel, moet julle sorgvuldig hou, dat julle mag lewe en vermenigvuldig, en dat julle mag inkom en die land in besit neem wat die Here aan julle vaders met 'n eed beloof het.
(ONTHOU DIT EN SIEN ÉLKE WONDERWERK OPPAD RAAK)
En jy moet dink(ONTHOU) aan die HELE pad (nie net die groot gebeurtenisse nie, maar ook die kleinwonderwerkies van voorsiening en ontferming...skryf dit vir jou neer) waarlangs die Here jou God jou nou veertig jaar lank in die woestyn gelei het tot jou verootmoediging en beproewing, om te weet wat in jou hart is, of jy sy gebooie sal hou of nie.
En Hy het jou verootmoedig en jou laat honger ly en jou die MANNA laat eet wat jy en jou vaders nie geken het nie, om aan jou bekend te maak dat die mens nie van brood alleen lewe nie, maar dat die mens lewe van alles wat uit die mond van die Here uitgaan.
Jou klere het aan jou nie verslyt en jou voet het nou veertig jaar lank nie geswel nie.
Erken dan in jou hart dat die Here jou God jou onderrig soos 'n man sy seun onderrig, en hou die gebooie van die Here jou God om in sy weë te wandel en Hom te vrees.
WANT die Here jou God bring jou in 'n goeie land
(Hy wil vir ons die goeie gee nie die slegte),
'n land van waterstrome, fonteine en onderaardse riviere wat in die laagtes en op die berge uitkom; 'n land van koring en gars en wingerdstokke en vyebome en granate; 'n land van olieryke olyfbome en heuning; 'n land waarin jy brood sonder skaarste sal eet, WAARIN NIKS JOU SAL ONTBREEK NIE(Ps 23);
'n land waarvan die klippe yster is, en uit die berge waarvan jy koper sal uitkap; en jy sal eet en versadig word en die Here jou God loof oor die goeie land wat Hy jou gegee het. (Hy kry die eer)
(AS JY NIE ONTHOU GAAN JY VERGEET)
Neem jou in ag dat jy die Here jou God nie vergeet deur sy gebooie en sy verordeninge en sy insettinge wat ek jou vandag beveel, nie te hou nie; sodat jy nie miskien eet en versadig word nie en mooi huise bou en bewoon, en jou beeste en jou kleinvee vermeerder en jou silwer en goud vermeerder, ja, alles wat jy het, vermeerder — en jou hart hom dan verhef, dat jy die Here jou God VERGEET wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het; wat jou deur die groot en vreeslike woestyn gelei het, deur giftige slange en skerpioene en 'n dorsland sonder water; wat vir jou WATER uit die klipharde rots laat kom het(die onmoontlike); wat jou in die woestyn MANNA (VOORSIEN WAT ONS NODIG HET ELKE DAG)laat eet het, wat jou vaders nie geken het nie,om jou te verootmoedig en jou te beproef,
OM UITEINDELIK AAN JOU GOED TE DOEN (DIE WAAROM EN HOEKOM ONS DEUR GOED GAAN EN WAARHEEN GOD MET ONS OPPAD IS DEUR ONS WOESTYNE)
— en jy in jou hart dink: My krag en die sterkte van my hand het vir my hierdie rykdom verwerwe. (OOR EN OOR LEER DIE HERE ONS IN SY WOORD DIS SY KRAG EN NIE ONS EIE WANT UIT ONSSELF KAN ONS NIKS DOEN NIE)
Maar dink aan die Here jou God(ONTHOU), dat dit Hy is wat jou KRAG gee om rykdom te verwerwe, dat Hy sy verbond kan bevestig wat Hy aan jou vaders met 'n eed beloof het, soos dit vandag is.
(Dis nie ons slimmigheid, ons vermoë of harde werk nie)
MAAR as jy nogtans die Here jou God VERGEET en agter ander gode aan loop (OP ANDER GOED VERTROU EN ONS SELF OF ANDER DIE EER TE GEE)
en hulle dien en voor hulle neerbuig, dan verseker ek julle vandag dat julle sekerlik sal omkom; soos die nasies wat die Here voor julle vernietig, so sal julle omkom, (DIE GEVOLGE VAN VERGEET, of OM NIE TE ONTHOU)
OMDAT julle na die stem van die Here julle God nie geluister het nie.
DEUTERONÓMIUM 8:1-20 AFR53
WAT VRA HY VAN ONS....ONTHOU OM TE ONTHOU!!
Ook weer in Psalm 81:8-17 wat die gevolge is vir God se kinders as hulle vergeet en op afgode vertrou.
"In die nood het jy geroep, en Ek het jou uitgered; Ek het jou geantwoord in die skuilplek van die donder; Ek het jou getoets by die waters van Mériba. Sela. HOOR, MY VOLK, en Ek wil jou dit inskerp; Israel, as jy tog na My wou luister!
Daar mag by jou geen vreemde god wees nie, en voor ’n uitlandse god mag jy jou nie neerbuig nie.
(ONS MAG OP NIKS ANDERS VERTROU AS OP DIE HERE ALLEEN NIE)
Ek is die Here jou God wat jou laat optrek het uit Egipteland; maak jou mond wyd oop, dat Ek dit kan vul. MAAR my volk het na my stem nie geluister nie, en Israel was vir My nie gewillig nie. Toe het Ek hulle oorgegee aan die verhardheid van hul hart, dat hulle in hul EIE PLANNE kon wandel.
Ag, as my volk maar na My wou luister, Israel in my weë wou wandel! GOU sou Ek hul vyande onderwerp en my hand teen hul teëstanders uitstrek. Die haters van die Here sou kruipende na Hom toe kom; maar húlle tyd sou vir ewig wees.
Ja, Hy sou hulle voed met die beste van die koring; en met heuning uit die ROTS sou Ek jou versadig."
PSALMS 81:8-17 AFR53
____________________________________________________________
MAAR EK DIEN NIE AFGODE NIE, DINK JY....dink weer!!
____________________________________________________________
Hoekom, is dit so maklik om op afgode te vertrou?
Want ons VERGEET wie ons Vader is en waartoe Hy in staat is, ons maak vir ons goue kalwe om eerder op te vertou, goed wat ons kan sien en ons dink kan help. As ons ONTHOU het wie ons Vader is, die Almagtige vir wie NIKS onmoontlik is nie, hoekom sou ons dit nodig ag om ons eie planne te maak of by iets anders buiten Hom hulp te soek.
In 'n oogwink is al die afgode van ons samelewing deur die Carona virus lam gelê of vernietig.
Alles waarop ons as mense vertrou of 'n ophef van maak stort in duie. Opsigself is die goed nie verkeerd nie, maar dis wanneer ons 'n te bysit, daarop vertrou of dit verafgod dat dit verkeerd is in God se oë.
Afgode is nie alleen beeldjies waarvoor ander gelowe buig en op vertrou nie. Dis enigiets wat ons MEER op vertrou of op 'n troontjie plaas buiten die Here. Die engelse woord vir afgode is "idols", klink dit nou meer bekend?
Afgode/idols is ook iets wat al jou tyd in belsag neem en jou optrede bepaal.
Daai iets waarvoor jy sal maak of breek.
Kom ons noem 'n paar afgode van ons tyd.
Geld, al jou beleggings, sport en sport sterre, Hollywoord en rolprentsterre, musieksterre, kunste, selfs jou man of kinders kan jy verafgod, jou werk en status, dus ook jyself kan 'n afgod in jou lewe wees(me, myself and I), medies, assuransie, die reaksiemag waaraan jy behoort, al jou sekuriteite, ook ons noodvoorraad kan nie vir altyd hou en so kan ons nog baie opnoem.
Die ekonomie tuimel oral selfs die sterktes, geen inkomste of belegging is onaangeraak, al was jou eiers in hoeveel mandjies en selfs oorsee belê, sport kom tot stilstand, die kunste met hul vrye sê, Hollywood is grafstil, groot byeenkomste wat nog nooit afgestel is word afgestel, selfs die sekuriteit van ons werk/salaris is weg. Mense vertrou dat vandag se medies altyd sal kan help, maar ook hul staan hande afgekap. Wie jy is en wat jou status en possisie is help jou nou niks. Nie eers die sterkste millitére mag kan hierteen weerstand bied nie. Skielik is ook menseregte in gedrang. Jou reg op vryheid benadeel nou jou naaste en daarom is dit nie meer jou reg nie. Plesier en genot is gestop.
Niks kan nou help buiten God nie!!!
Ons begin sien dat alles is genade uit God se hand, ons sien ook "God is always calling ordanary people to do the impossible" weg is die "idols" van ons tyd, nou is die mediese personeel, skoonmakers in die hospitale, boere wat kos voorsien, polisie, kassiere in koswinkels, weermag ens, ens wat op die voorgrond tree en deur God gebruik word om mense te dien en is dit die mense wat respek afdwing.
Wat is 'n held dananders as 'n " idol"?
'n Ware held word nie gedien nie, hy dien en God kry die eer en nie die persoon.
Jesus was vir ons die grootste voorbeeld daarin.
Noag kry opdrag om ark te bou in die woestyn
Paulus en Silas sing in die tronk…."raise a halleluya"
Die Here wil hê ek moet Hom nie prys omdat ek wonderwerke sien nie, maar al sien ek nog niks
…dus voor die gebedsverhoring al lofprys
Ons moet ALLE AFGODE WAAROP ONS VERTROU VERWYDER
Bid dat die Here jou wys wat in jou lewe vertrou jy meer op as op Hom.
Reg deur die Bybel vind ons dit waar God die mense waarsku en by hul pleit om af te sien van hul afgode en terug te draai na Hom.
Hy wil nie straf nie en daarom sal hy altyd eers waarsku.
Die Here praat hier met Sý kinders, ons moet dus ondersoek instel in ons lewe en kyk waar het ons nodig om van afgode af te sien, waar moet ons vergewe ens.
“Therefore humble yourselves under the mighty hand of God [set aside self-righteous pride], so that He may exalt you [to a place of honor in His service] at the appropriate time,”
1 PETER 5:6 AMP
Ek moet ten spyte van die situasie gehoorsaam en vertrou
“TRUST(VERTROU) in and RELY(totaal afhanklik) CONFIDENTLY(in faith without doubt/in geloof sonder om te twyfel) on the Lord with all your heart (soos Petrus op die water eerste tree moes gee)
And do not rely on your own insight or understanding. (Moenie op jou eie planne, wysheid en wat jy kan verstaan of sien van die situasie staatmaak nie)
In all your ways (in ALLES wat ek dink en doen)
KNOW (ken Hom)
and ACKNOWLEDGE (aanvaar, bely, waardeer )
and RECOGNIZE Him (ERKEN EN HERKEN Hom in alles wat ek doen, sien Hom raak in elke wonderwerk oppad),
And He will make your paths straight and smooth [removing obstacles that block your way].
Do not be wise in your own eyes(opmjouself vertrou en so jou eie afgod wees);
FEAR THE LORD [with reverent awe and obedience/ in totale verwondering en gehoorsaamheid]
and TURN [entirely] away from evil (bv afgode waarop ons nog vertrou, ook dit wat ons toelaat in ons lewe wat Hom nie eer)
It will be health to your body [your marrow, your nerves, your sinews, your muscles—all your inner parts]
And refreshment (physical well-being) to your bones
(sal jou spanning en vrese wegvat )
Honor the Lord with your wealth And with the first fruits of all your crops (income); (Hom jou tiende gee…GEE belangrikste beginsel in Woord oor finansiele bestuur. Nie reservoir wees wat al God se sèën vir myself opgaar nie, maar ‘n kanaal wat dit laat deurvloei na ander)
(Gevolge van gehoorsaam GEE)
Then your barns will be abundantly filled And your vats will overflow with new wine. (Hy belowe om te sorg in ons behoeftes, SY manna en kwartels, nie vleispotte van Egipte. Wat Hy gee is beter as wat ons dink ons moet hê)
My son, do not reject or take lightly the discipline of the Lord [learn from your mistakes and the testing that comes from His correction through discipline];
Nor despise His rebuke, For those whom the Lord loves He corrects, Even as a father corrects the son in whom he delights. (Die Here is besig om ons baie te leer in die woestyn oor Hom, maar ook van onsself sodat ons kan weet wat in ons hart is)
Happy [blessed, considered fortunate, to be admired] is the man who finds [skillful and godly] wisdom, And the man who gains understanding and insight [learning from God’s word and life’s experiences],
(om tyd te spandeer met God in gebed en Woord om wysheid, moed, krag, hoop ens te kry)
For wisdom’s profit is better than the profit of silver, And her gain is better than fine gold.
(Dus wat ons by die Here ervaar en leer, Sy nabyheid in die woestyn is ver beter as om finansieël in Egipte te wees…Eerder by God in die woestyn waar Hy vir ons sorg as in Egipte onder die slawerny van mammon/ratrace)
PROVERBS 3:5-14 AMP
______________________
Gaan ons ONTHOU?
_______________________
“Hulle het geweier om te luister, hulle het nie die wonderdade ONTHOU wat U vir hulle gedoen het nie. Hulle koppe was hard, hulle het in verset gekom en wou in hulle koppigheid terug na hulle slawerny
(wil ons regtig weer teruggaan na die ou normaal?)
"Maar U(BUT GOD) is 'n God wat vergewe,
genadig,
barmhartig,
lankmoedig,
vol liefde.
U het hulle nie verlaat nie.”
NEHEMIA 9:17 AFR83
_____________________________________________________________
Al het ons voorheen fouteer en VERGEET OM TE ONTHOU,
Hy is genadig ons kan altyd nuut begin.
_____________________________________________________________
TRUST IN YOU( lyrics)
Letting go of every single dream
I lay each one down at Your feet (moenie op jou eie insigte of eie planne staatmaak nie)
Every moment of my wondering
Never changes what You see
I’ve tried to win this war I confess
My hands are weary I need Your rest
Mighty Warrior King of the fight (Geestelike stryd, met Sy krag nie my eie)
No matter what I face You’re by my side (HY IS BY ONS)
(chorus)
When You don’t move the mountains
I’m needing You to move
When You don’t part the waters
I wish I could walk through
When You don’t give the answers
As I cry out to You
I will trust, I will trust
I will trust in You (Fascing the giants…I will still trust You Lord…al gee Hy nie vir my die inkomste of wat ookal wat ek glo ek nodig het soos ek dink nie, ek gaan glo Hy sal op Sy manier steeds sorg)
Truth is You know what tomorrow brings
There’s not a day ahead You have not seen
(ek weet Wie hou die toekoms in Sy hand)
(ek weet Wie hou die toekoms in Sy hand)
So in all things be my life and breath
I want what You want Lord and nothing less
(U wil Here nie my eie)
(U wil Here nie my eie)
(chorus)
When You don’t move the mountains
I’m needing You to move
When You don’t part the waters
I wish I could walk through
When You don’t give the answers
As I cry out to You
I will trust, I will trust
I will trust in You
I will trust in You
(bridge)
You are my strength and comfort (U is my KRAG)
You are my steady hand
(U gryp my as ek sink, as ek probeer op die water loop)
(U gryp my as ek sink, as ek probeer op die water loop)
You are my firm foundation (U is die Rots waarvoor ek swem)
The Rock on which I stand
Your ways are always higher
Your plans are always good
There’s not a place where I’ll go
You’ve not already stood
(chorus)
When You don’t move the mountains
I’m needing You to move
When You don’t part the waters
I wish I could walk through
When You don’t give the answers
As I cry out to You
I will trust, I will trust
I will trust in You
I will trust in You
I will trust in You
I will trust in You
Die Here los ons nie in die woestyn nie…al verdien ons dit nie
“Ook toe hulle vir hulle die kalfsbeeld gegiet het en gesê het: “Hier is jou God wat jou uit Egipte gebring het,” en toe hulle skandelike dinge gedoen het, het U in u groot barmhartigheid hulle nie in die woestyn gelos nie. Die wolkkolom het bedags nie van hulle af weggedraai nie maar hulle op die pad bly lei; die vuurkolom was snags daar om vir hulle lig te maak op die pad waar hulle langs moes trek.” (Hy hou steeds oor ons wag en lei ons steeds)
NEHEMIA 9:18-19 AFR83
HY GEE VIR ONS WAT ONS REGTIG NODIG HET EN NIE ALTYD WAT ONS DINK ONS NODIG HET NIE
“U het u goeie Gees gegee om hulle te onderrig, U het u manna nie van hulle teruggehou nie, U het vir hulle water gegee vir hulle dors.”
NEHEMIA 9:20 AFR83
“Veertig jaar lank het U vir hulle GESORG, hulle het niks kortgekom in die woestyn nie. Hulle klere het nie verslyt nie, hulle voete het nie geswel nie.”
NEHEMIA 9:21 AFR83
“en roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp, en jy moet My eer.”
PSALMS 50:15 AFR53
“Wat julle ook al in my Naam vra, sal Ek doen, sodat die Vader deur die Seun verheerlik kan word.”
JOHANNES 14:13 AFR83
Roep uit na Hom in gebed, smeking en danksegging en gee Hom die eer.
(Fil 4 :6-8)
Roep uit na Hom in gebed, smeking en danksegging en gee Hom die eer.
(Fil 4 :6-8)
10 melaatses word deur Jesus genees…net 1 draai om en gee God die eer vir gebed verhoor
God is nie verantwoordelik hiervoor nie,
maar teenwoordig hierin
God is nie verantwoordelik hiervoor nie,
maar teenwoordig hierin
DAAROM SAL EK NIE STIL BLY NIE…
EK SAL ONTHOU HERE EN MY GESIN HELP ONTHOU
WIE U IS EN WAT U AL VIR ONS GEDOEN HET
Comments
Post a Comment