Posts

Waar is die nege?

Image
" Toe antwoord Jesus en sê: ... waar is die nege?" LUKAS 17:17 AFR53 Die vyand het met soveel storms wat om ons woed op soveel gebiede van ons samelewing ons fokus kom steel en kyk ons heeltyd vir die golwe en wind maar dat ek nog hier kan skryf en jy hier kan lees is klaar 'n "BUT GOD"  storie met oor die 14000 mense wat reeds aan die virus gesterf het, is dit groot genade dat óns nog hier kan wees. Met soveel donker maande agter die rug kan ons begin terugkyk en die "BUT GOD" oomblikke raaksien.  Niemand weet wat môre bring, maar is ons DANKBAAR vir vandag? " Get. dit is die goedertierenhede van die Here dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie;  hulle is elke môre nuut; u trou is groot." KLAAGLIEDERE 3:22‭-‬23 AFR53‬ In ons nood roep ons na Hom, maar hoeveel kom sê dankie?  Ons het weer veral in 2020 geleer in Fillipense 4:6 dat ons moet bid oor ons angs maar soms mis ons die laaste deel van die vers dat ons...

MET MY GOD

Image
Met my God "In Him was life [and the power to bestow life],  and the life was the Light of men.  The Light shines on in the DARKNESS,  and the DARKNESS did not  UNDERSTAND it  or OVERPOWER it  or APPROPRIATE it  or ABSORB it  [and is unreceptive to it]." John 1:4‭-‬5 AMP In Hom was daar lewe,  en dié lewe was die LIG vir die mense.  Die LIG skyn in die duisternis,  die duisternis kon dit nie uitdoof nie. JOHANNES 1:4‭-‬5 AFR83 ________________________ Die Here gee vir my oudste seun Jaco 'n droom hierdie week wat hom erg onstel het.  Hy het net geweet hierdie is nie 'n gewone droom nie. Hy droom dat ons buite agter ons huis staan en toe hoor ons ‘n geskreeu en skielik vlieg 'n klomp swart flermuise met swart rook om hul op ons af. Hulle het op die gras kom sit en het onaardse geluide gemaak, ons het baie bang geword en toe besef hy dis demone waarna hy toe erg begin bid!! Die volgende oomblik kom daar ‘n verblindende wit ...

Hoe donker is dit regtig, dalk stikdonker?

Image
IS DIT DONKER, STIKDONKER? Dié Lig kan jou lewe red. Uit die duisternis van sonde,  maar ook uit die donker put van depressie/wanhoop/ opgee/oorgee. "In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God. Hy was reeds in die begin by God. Alles het deur Hom tot stand gekom: ja, nie 'n enkele ding wat bestaan, het sonder Hom tot stand gekom nie . In Hom was daar lewe,  en dié lewe was die LIG vir die mense.  Die LIG skyn in die duisternis ,  die duisternis KON DIT NIE UITDOOF NIE ." JOHANNES 1:1‭-‬5 AFR83  Lig teenoor duister  ...  Die u iterste kontras! Gen 1:1-4 "In die begin het God die hemel en die aarde geskep.  Die aarde was heeltemal onbewoonbaar,  dit was donker op die diep waters,  maar die Gees van God het oor die waters gesweef. Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig.   God het gesien die lig is goed,  en Hy het die lig en die donker v...