Ons het 'n Vader!!!
Ons het 'n Vader... ‘n Vader is ---------------------------------------------------------------------------------------------- Iemand wat jou optel as jy geval het, iemand wat in jou glo, wat jou liefdevol versorg, beskerm, van leiding en raad voorsien, wat vir jou baklei, wat vir jou behoeftes sorg, hy ondersteun jou, bemoedig jou, iemand waarna jy opkyk en vertrou, iemand wat jy goed ken en wat jou nog beter ken, wat jou opvoed en leer, iemand wat jy respekteer, jy gehoorsaam as hy praat, wat jou tug omdat hy te veel vir jou omgee om dit nie te doen, dus iemand wat jou onsettend liefhet, wat tot jou redding kom as jy in die moeilikheid is en so kan ons aanhou en aanhou, ________________________________________________________________________________ Ongelukkig is almal nie altyd die perfekte pa nie want ons is mense en maak foute. Maar daar is Een Vader wat alles en nog meer is. “Julle moet julle dus nie bekommer en vra: ‘Wat moet ons eet of wat moet ons drin...