Posts

Daai wind van voor is nie vir sussies nie...

Image
  Kry jy die wind van voor?  Ja meestal figguurlik , maar die wind kan in die Kaap so erg waai dat mense letterlik amper nie 'n tree vorentoe kan beweeg nie, hulle kan selfs struikel en val, soms moet hul vir eers gaan skuiling soek of ompad soek waar daar meer skuiling teen die wind is.  Hier lees ons dat hul ook letterlik die wind teen hulle gehad het en sien ons dat die vyand die WIND GEBRUIK om hulle telkemale bang te maak. " EN toe dit aand geword het op daardie dag, het Hy vir hulle gesê:   Laat ons OORVAAR na die ander kant.   (Jesus se wil vir hulle was om OOR te gaan en nie ONDER te gaan nie)  En hulle het die skare verlaat en Hom, net soos Hy was, saamgeneem in die skuit; en daar was ook ander skuitjies by Hom.  En ’n groot STORMWIND het opgekom , en die golwe het in die skuit geslaan, sodat dit al vol wou word (die situasie was baie ernstig en uiters gevaarlik waarin hul verkeer het)   Maar Hy was agter op die skuit aan die sla...

Ons is almal in dieselfde boodjie

Image
  Die bootjie op die horison Iemand het eenkeer gesê dat wanneer iemand sterf  is dit soos iemand wat se bootjie vertrek en neem ons die kant afskeid en verdwyn die persoon uit ons sig oor die horison, maar aan die ander kant staan 'n skare gereed om hom of haar te ontvang wanneer hy of sy aan daardie kant van die horison sigbaar word. Dus is dit vir die persoon wat sterf net 'n vertrek hier om oor te gaan na die ander kant. Ons geliefdes is nog daar, maar net nie meer in ons sig nie VREES jy ? 1John4:18 "Perfect love cast out fear" Dit verander alles Ek is seker oor Sy liefde vir my agv sy "commitment" aan die kruis , hy het alles ingesit om my Sy kind te maak. Hy het dus reeds bewys dat Hy lief is vir my aan die kruis. My omstandighede kan nie daaraan verander Hy sê hy werk alles ten goede mee vir hulle wat Hom liefhet,  dus wat ookal oor my pad kom is in Sy hande tot my voordeel. Dit gee vir ons vrede wat alle verstand te bowe gaan . As ons doodgaan is ...

Wag net eers so bietjie

Image
  " "If I shut up the heavens so that no rain falls, or if I command locusts to devour the land, or if I send pestilence and plague among My people,  and My people, who are called by My Name,  humble themselves, and pray and seek (crave, require as a necessity) My face  and turn from their wicked ways, then I will hear [them] from heaven, and forgive their sin and heal their land. Now My eyes will be open and My ears attentive to prayer offered in this place. 2 Chronicles 7:13‭-‬15 AMP Hoeveel keer het ons nie al die kosbare vers gehoor die afgelope tyd nie   Hoe nodig het ons nie God se ingrype juis nou in ons land se omstandighede en veral in die pes wat ons getref het en ons daagliks van geliefdes moet afskeid neem nie Wag!!! Voordat jy die mooi vers uitdeel en aanstuur kom ons lees dit net weer. " As Ek die hemel toesluit, dat daar geen reën is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land af te eet, of as Ek pes onder my volk stuur,   en  MY...