Posts

HOOP DRAER, GENADE DRAER, LIG DRAER

Image
Grace carried yóú!! Ons moet elke dag besef onsself moes eers genade vind... "For it is by grace [God’s remarkable compassion and favor drawing you to Christ] that you have been saved [actually delivered from judgment and given eternal life] through faith . And this [salvation] is not of yourselves [not through your own effort], but it is the [undeserved, gracious] gift of God; not as a result of [your] works [nor your attempts to keep the Law], so that no one will [be able to] boast or take credit in any way [for his salvation]." EPHESIANS 2:8‭-‬9 AMP Geen ander godsdiens het GENADE as deel van hul teologie nie, almal is verdiens godsdienste. Is GENADE deel van dit waaraan jy glo? " En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, GENADE OP GENADE.  Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom." JOHANNES 1:16‭-‬17 AFR53 Ons het net Sy guns nodig, nie die van mense HY DRA ONS…. " Geloof sy die Her...

BUT GOD

Image
Aanhaling uit Max Lucado se boek  "Anxious for nothing." BUT GOD!!  Jou huidige omstandighede kan oorweldigend lyk maar onthou elke kind van God se verhaal het "BUT GOD" in "What if trials of this life are God's mercies in disguise?" Lyrics of Blessings - Laura Story

Wil jy moed opgee

Image
Daar was ‘n man wat besluit het om moed op te gee……hy het sy werk opgegee, sy verhouding, sy geloof…..hy wou opgee op die lewe self. Hy het na die woud gegaan om ‘n laaste keer met God te praat. Hy het gesê, “God, kan U my een goeie rede gee hoekom ek nie moed op moet gee met alles nie?” God se antwoord het hom verras. “Kyk om jou heen,” sê Hy. “Sien jy die varing en die bamboes?” “Ja,” het hy geantwoord. “Toe Ek die varing en die bamboes saadjie geplant het, het ek hulle baie goed versorg. Ek het hulle lig gegee. Ek het hulle water gegee. Die varing het baie vinnig uitgeloop en sy helder groen blare het vinnig die woud vloer gedek. Maar, niks het gebeur met die bamboes saadjie nie.” “In die tweede jaar het die varing net nog weliger en mooier gegroei. En steeds, het nog niks gebeur met die bamboes saadjie nie. Maar Ek het nie moed opgegee met die bamboes saadjie nie.” “In jaar drie het daar nog steeds niks gebeur met die bamboes saadjie nie. Maar steeds het Ek nie moed op...

Vertrou vir DAAI OOMBLIK!!!

Image
GLO NET EN VERTROU sê jy? Ons as kinders van God weet in Wie ons glo en vertrou maar die probleem kom in by  waarvoor ons vertrou . Die Woord leer ons oor en oor  GLO EN VERTROU ! Maar die resultaat van aanhoudende  "What if" gedagtes loop altyd uit op vrees en angs. DIE VYAND wil hê ons moet DINK om te GLO EN VERTROU is om te glo  dat niks met ons sal gebeur as ons God se kinders is nie en dat hoe goed ons glo ook daartoe bydra.   Dis dan ook hoekom ons soms voel ons kry dit nie reg om te glo en vertrou, al probeer ons hoe hard, en wil vrees en angs die oorhand kry want as ons om ons kyk sien ons die teendeel. Ons sien mense word siek, mense kry seer, mense gaan gebuk onder misdaad, mense gaan dood….ook gelowige kinders van die Here word nie gevrywaar, inteendeel. Die wêreld glo Satan se weergawe van GLO EN VERTROU en betwyfel daarom God se goedheid en liefde wanneer Sy kinders deur rampe getref word. Natuurlik kan die Here alle onheil van ...

'n Lamp vir my voet

Image
Neem vandag en elke dag jou Lamp op, bring Jesus in jou situasie in deur ernstige Woord en gebed.  ONTHOU die duisternis kan die Lig nie uitdoof nie,  inteendeel dit vlug voor die Lig. Sit by Jesus se voete.  Vertoef daar. Bad in Sy Woord.

VERTROU vooruit

Image
"Van Dawid. Die Here is my lig en my redder, vir wie sou ek bang wees? Die Here is my toevlug, vir wie sou ek vrees?  ... Vertrou op die Here! Wees sterk en hou goeie moed! Ja, vertrou op die Here!" PSALMS 27:1‭, ‬14 AFR83

No longer me, myself and I

Image
Die hele Skrif opgesom in een paragraaf "EN toe een van die skrifgeleerdes wat bygekom het, hulle hoor redetwis, en wis dat Hy hulle goed geantwoord het, vra hy vir Hom: Wat is die eerste gebod van almal?   En Jesus antwoord hom: Die EERSTE van al die gebooie is: Hoor, Israel, die Here, onse God, is ’n enige Here;  en jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele verstand en uit jou hele krag . Dit is die eerste gebod.  En die TWEEDE , hieraan gelyk , is dit: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Daar is geen ander gebod groter as dié nie. MARKUS 12:28‭-‬31 AFR53 Dit laat mens met die besef: " It's not about me" "Hy moet meer word en ek minder " Joh 3 :30 Ek moet sterf aan myself... NO LONGER I Ek moet my kruis opneem en Hom volg. "And He was saying to them all, “If anyone wishes to follow Me [as My disciple], he must deny himself [set aside selfish interests], and take up his cross...