Posts

Dis HIER....

Image
Dis HIER ... “What if trials of this life The rain, the STORMS, the hardest nights Are Your MERCIES IN DISGUISE”   - BLESSINGS, Laura Story Soms wonder mens hoekom sou God vir wie niks onmoontlik is toelaat dat Sy kinders in STORMS en WOESTYNE beland? Hy wat die toekoms ken, Hy wat alles kan verander, hoekom sou Hy dit nie wegvat uit Sy kinders se pad nie. Soms is dit selfs Sý plan vir hul pad... Hy vat ons meestal daardeur en nie daar om nie. Om die twee verhale van die STORM en die WOESTYN as voorbeeld te gebruik. Moses word deur God geroep om Israel uit Egipte te lei.  Menslik gesproke sal mens dink die Beloofde land wink net aan die ander kant van die grens, van nou af gaan dit net goed gaan met hulle, hierdie was immers gebedsverhoring, God het hul desperate smeek gebede gehoor, maar spoedig sien ons hulle pad loop deur die WOESTYN waar dit alles en behalwe net goed gaan met hulle. Dan sien ons ook in die verhaal van die STORM  dat Jesus ...

Met net 'n paar ure oor....

Image
Daar is bid en dan, is daar DESPERAAT BID . Is dit nie tyd dat ons die erns van ons situasie omsit in desperate gebede nie. Baie van ons het van die ware verhaal gehoor waar drie jong seuns deur die ys geval het op ‘n meer en een seun na ongeveer twintig minute eers op die bodem gevind is en later, ongeveer ‘n uur na die ongeluk deur die dokters dood verklaar is. Maar sy moeder het in daardie oomblikke uitgeroep na die Here vir genade, en skielik het die dokter weer ‘n hartklop kon kry…. Daar is toe ‘n fliek gemaak van hierdie wonderwerk en wys tans in ons fliek teaters nl. “BREAKTHROUTH” Aanvanklik sal mens dink wow die geloof van ‘n moeder… Maar as jy haar storie hoor en haar leer ken deur die fliek of haar boek besef jy gou sy is glad nie spesiaal, of selfs ‘n reus in die geloof nie.  ‘n Normale doodgewone mens wat tot die uiterste toe gevrees het vir haar kind se lewe. Dus Nee net ‘ n desperate mamma wat desperaat bid.  Jesus het gehoor en haar kind aan ...

HOOP DRAER, GENADE DRAER, LIG DRAER

Image
Grace carried yóú!! Ons moet elke dag besef onsself moes eers genade vind... "For it is by grace [God’s remarkable compassion and favor drawing you to Christ] that you have been saved [actually delivered from judgment and given eternal life] through faith . And this [salvation] is not of yourselves [not through your own effort], but it is the [undeserved, gracious] gift of God; not as a result of [your] works [nor your attempts to keep the Law], so that no one will [be able to] boast or take credit in any way [for his salvation]." EPHESIANS 2:8‭-‬9 AMP Geen ander godsdiens het GENADE as deel van hul teologie nie, almal is verdiens godsdienste. Is GENADE deel van dit waaraan jy glo? " En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, GENADE OP GENADE.  Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom." JOHANNES 1:16‭-‬17 AFR53 Ons het net Sy guns nodig, nie die van mense HY DRA ONS…. " Geloof sy die Her...

BUT GOD

Image
Aanhaling uit Max Lucado se boek  "Anxious for nothing." BUT GOD!!  Jou huidige omstandighede kan oorweldigend lyk maar onthou elke kind van God se verhaal het "BUT GOD" in "What if trials of this life are God's mercies in disguise?" Lyrics of Blessings - Laura Story

Wil jy moed opgee

Image
Daar was ‘n man wat besluit het om moed op te gee……hy het sy werk opgegee, sy verhouding, sy geloof…..hy wou opgee op die lewe self. Hy het na die woud gegaan om ‘n laaste keer met God te praat. Hy het gesê, “God, kan U my een goeie rede gee hoekom ek nie moed op moet gee met alles nie?” God se antwoord het hom verras. “Kyk om jou heen,” sê Hy. “Sien jy die varing en die bamboes?” “Ja,” het hy geantwoord. “Toe Ek die varing en die bamboes saadjie geplant het, het ek hulle baie goed versorg. Ek het hulle lig gegee. Ek het hulle water gegee. Die varing het baie vinnig uitgeloop en sy helder groen blare het vinnig die woud vloer gedek. Maar, niks het gebeur met die bamboes saadjie nie.” “In die tweede jaar het die varing net nog weliger en mooier gegroei. En steeds, het nog niks gebeur met die bamboes saadjie nie. Maar Ek het nie moed opgegee met die bamboes saadjie nie.” “In jaar drie het daar nog steeds niks gebeur met die bamboes saadjie nie. Maar steeds het Ek nie moed op...

Vertrou vir DAAI OOMBLIK!!!

Image
GLO NET EN VERTROU sê jy? Ons as kinders van God weet in Wie ons glo en vertrou maar die probleem kom in by  waarvoor ons vertrou . Die Woord leer ons oor en oor  GLO EN VERTROU ! Maar die resultaat van aanhoudende  "What if" gedagtes loop altyd uit op vrees en angs. DIE VYAND wil hê ons moet DINK om te GLO EN VERTROU is om te glo  dat niks met ons sal gebeur as ons God se kinders is nie en dat hoe goed ons glo ook daartoe bydra.   Dis dan ook hoekom ons soms voel ons kry dit nie reg om te glo en vertrou, al probeer ons hoe hard, en wil vrees en angs die oorhand kry want as ons om ons kyk sien ons die teendeel. Ons sien mense word siek, mense kry seer, mense gaan gebuk onder misdaad, mense gaan dood….ook gelowige kinders van die Here word nie gevrywaar, inteendeel. Die wêreld glo Satan se weergawe van GLO EN VERTROU en betwyfel daarom God se goedheid en liefde wanneer Sy kinders deur rampe getref word. Natuurlik kan die Here alle onheil van ...

'n Lamp vir my voet

Image
Neem vandag en elke dag jou Lamp op, bring Jesus in jou situasie in deur ernstige Woord en gebed.  ONTHOU die duisternis kan die Lig nie uitdoof nie,  inteendeel dit vlug voor die Lig. Sit by Jesus se voete.  Vertoef daar. Bad in Sy Woord.