Posts

Met KRAG wat ek waar kry?

Image
Met KRAG wat ek waar kry? Maar Gideon sê: "Ekskuus, Meneer, waarmee"? Gideon het reeds gehad wat hy nodig het, maar dit nie geweet... Almal wil 'n wonderwerk hê, maar niemand wil in 'n situasie wees waar hul een nodig het nie. In die ONMOONTLIKE, totaal in die minderheid situasies sien ons hoe God met bietjie baie meer kan doen as wat die wêreld met hul baie kan doen. “ Daarna het 'n Engel van die Here gaan sit onder die groot boom in Ofra wat behoort het aan Joas die Abiësriet. Sy seun Gideon was besig om koring uit te slaan in 'n parskuip waar hy weggekruip het vir die Midianiete.  Die Engel van die Here het aan hom verskyn en vir hom gesê:  “ DIE HERE IS BY JOU , dapper man !”   MAAR Gideon het vir die Engel gesê: “Ekskuus, Meneer, maar as die Here by ons is, waarom kom al hierdie dinge oor ons? Waar is al sy magtige dade waarvan ons voorvaders ons vertel het toe hulle gesê het: ‘Het die Here ons nie uit Egipte bevry nie?’ Nou het die...

Mý plan teenoor God se plan

Image
Mý plan teenoor God se plan Wat ek sou dink moet gebeur is nie altyd wat God weet moet gebeur nie.  " My gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle optrede nie soos Myne nie, sê die Here;   soos die hemel hoër is as die aarde, so is my optrede verhewe bo julle optrede en my gedagtes bo julle gedagtes.  Die reën en die sneeu kom uit die hemel uit en dit gaan nie daarheen terug nie maar deurweek die aarde en laat die plante bot en vrugte dra, sodat daar saad is om te saai en brood om te eet.  So sal die woord wat uit my mond kom, ook wees: dit sal nie onverrigter sake na My toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek gedoen wil hê en tot stand bring waarvoor Ek dit gestuur het ." JESAJA 55:8‭-‬11 AFR83 Jesus se kruispad was nie Petrus se plan nie, maar dit was God se plan. Petrus se plan probeer Een persoon red. God se plan sterf Een persoon sodat baie gered kan word. Josef moes deur sy broers  in 'n put gegooi word, as slaaf verkoop word...

DIE HERE SIEN WAT DIE ANDER AAN JOU DOEN, MAAR WAT DOEN JÝ?

Image
DIE HERE SIEN WAT DIE ANDER  AAN JOU DOEN,  MAAR WAT DOEN JÝ? Daar is TWEE KANTE Die stryd is geestelik, en daar is net twee kante… Watter kant veg jy? “Verder nog dit: (1)  Soek julle krag in die Here en in sy groot mag. (2) Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, SODAT julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel. "Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wêreld, teen elke bose gees in die lug .” EFESIËRS 6:10‭-‬12 AFR83‬ Dit laat my dink aan Simba wie gedink het in the Lion king dat dit vir hom is wat hulle skielik so bang is en nie geweet het dat sy pa Mufassa agter hom staan nie. Ons vergeet ook as kind van God te maklik Wie by ons is. Satan gebruik VREES of GEESTELIKE HOOGMOED om ons te laat vergeet. "Terwyl die koning van Aram besig was om oorlog te voer teen Israel, het hy met sy dienaars beraadslaag en gesê: Op dié en dié plek s...

Dis HIER....

Image
Dis HIER ... “What if trials of this life The rain, the STORMS, the hardest nights Are Your MERCIES IN DISGUISE”   - BLESSINGS, Laura Story Soms wonder mens hoekom sou God vir wie niks onmoontlik is toelaat dat Sy kinders in STORMS en WOESTYNE beland? Hy wat die toekoms ken, Hy wat alles kan verander, hoekom sou Hy dit nie wegvat uit Sy kinders se pad nie. Soms is dit selfs Sý plan vir hul pad... Hy vat ons meestal daardeur en nie daar om nie. Om die twee verhale van die STORM en die WOESTYN as voorbeeld te gebruik. Moses word deur God geroep om Israel uit Egipte te lei.  Menslik gesproke sal mens dink die Beloofde land wink net aan die ander kant van die grens, van nou af gaan dit net goed gaan met hulle, hierdie was immers gebedsverhoring, God het hul desperate smeek gebede gehoor, maar spoedig sien ons hulle pad loop deur die WOESTYN waar dit alles en behalwe net goed gaan met hulle. Dan sien ons ook in die verhaal van die STORM  dat Jesus ...

Met net 'n paar ure oor....

Image
Daar is bid en dan, is daar DESPERAAT BID . Is dit nie tyd dat ons die erns van ons situasie omsit in desperate gebede nie. Baie van ons het van die ware verhaal gehoor waar drie jong seuns deur die ys geval het op ‘n meer en een seun na ongeveer twintig minute eers op die bodem gevind is en later, ongeveer ‘n uur na die ongeluk deur die dokters dood verklaar is. Maar sy moeder het in daardie oomblikke uitgeroep na die Here vir genade, en skielik het die dokter weer ‘n hartklop kon kry…. Daar is toe ‘n fliek gemaak van hierdie wonderwerk en wys tans in ons fliek teaters nl. “BREAKTHROUTH” Aanvanklik sal mens dink wow die geloof van ‘n moeder… Maar as jy haar storie hoor en haar leer ken deur die fliek of haar boek besef jy gou sy is glad nie spesiaal, of selfs ‘n reus in die geloof nie.  ‘n Normale doodgewone mens wat tot die uiterste toe gevrees het vir haar kind se lewe. Dus Nee net ‘ n desperate mamma wat desperaat bid.  Jesus het gehoor en haar kind aan ...

HOOP DRAER, GENADE DRAER, LIG DRAER

Image
Grace carried yóú!! Ons moet elke dag besef onsself moes eers genade vind... "For it is by grace [God’s remarkable compassion and favor drawing you to Christ] that you have been saved [actually delivered from judgment and given eternal life] through faith . And this [salvation] is not of yourselves [not through your own effort], but it is the [undeserved, gracious] gift of God; not as a result of [your] works [nor your attempts to keep the Law], so that no one will [be able to] boast or take credit in any way [for his salvation]." EPHESIANS 2:8‭-‬9 AMP Geen ander godsdiens het GENADE as deel van hul teologie nie, almal is verdiens godsdienste. Is GENADE deel van dit waaraan jy glo? " En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, GENADE OP GENADE.  Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom." JOHANNES 1:16‭-‬17 AFR53 Ons het net Sy guns nodig, nie die van mense HY DRA ONS…. " Geloof sy die Her...