Die Vyfde Evangelie vir baie die vertrekpunt
Is daar 5 Evangelies...?
Die Ierse Evangelis, Gypsy Smith, het een keer gesê:
"Daar is vyf Evangelies - Matteus, Markus, Lukas, Johannes en die Christen, sommige mense sal nooit die eerste vier lees nie."
In baie gevalle word die Christen vóór die Bybel gelees.
Die boodskap word gesien voordat dit gehoor word.
- uit Juig - skrywer Ravi Zacharias
“Julle is die lig vir die wêreld. 'n Stad wat op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie; ook steek 'n mens nie 'n lamp op en sit dit onder 'n emmer nie maar op 'n lampstaander, en dit gee lig vir almal in die huis. Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.”
MATTEUS 5:14-16 AFR83
Woorde wek, maar dade strek...
Wat LEES die wêreld as hulle na ons kyk?
Sou dit my en jou kon oortuig het om te glo?
Getuig ons lewens van die onsettende genade wat ons gekry het?
Ons kan alles in plek hê, maar as die woord LIEFDE nie aan alles gekoppel is nie beteken dit niks(1 Kor 13)
Die hele Bybel kan in woord opgesom word: LIEFDE
Dis ook die oplossing vir ons land en wêreld se probleme.
Ipv geskenke uitdeel die Christusfees, gaan deel LIEFDE sover jy kan.
Iemand het een keer gesê:
"Christmas should be about LOVE"

Comments
Post a Comment