"ONS OË IS OP U GERIG”


Nog net 3 dae oor.... 
Here ons kom na U toe vir hulp

"ONS OË IS OP U GERIG” 

"Josafat was BANG en het BY DIE HERE HULP GESOEK. Hy het 'n vasdag in die hele Juda uitgeroep, en die Judeërs het BYMEKAARGEKOM om die hulp van die Here te vra. Uit al die stede van Juda het hulle gekom om die Here se hulp te vra....

Ons God, sal U hulle nie straf nie, want ons het nie die krag om hierdie groot menigte wat teen ons optrek, te weerstaan nie. Ons weet nie wat om te doen nie.
 ONS OË IS OP U GERIG.
 Die hele Juda en hulle afhanklikes, vrouens en kinders, het daar voor die Here gestaan."
2 KRONIEKE 20:3‭-‬4‭, ‬12‭-‬13 AFR83

"Roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp en jy sal My eer.” PSALMS 50:15‬ AFR83

Comments

Popular posts from this blog

Hoe donker is dit regtig, dalk stikdonker?

Daar is hoop en dan is daar HOOP...

“EK HET NOU GENOEG GEHAD, HERE,”